Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Fresh off the press: Death flight by Michael Schmidt
2020-09-03In the late 1970s, as the apartheid government fought a desperate and dirty battle to stay in power, its security forces devised a chilling new tactic.
Persverklaring: inskrywings sluit vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021
2020-08-27Die inskrywings vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het pas gesluit en NB-Uitgewers kondig met trots aan dat ’n rekord aantal inskrywings ontvang is. Altesaam 95 inskrywings is ontvang, teenoor die 90 inskrywings van 2018.
Aanspreeklikheid: ’n onderhoud met Jaco Fouché
2020-08-26"Dit moenie nodig wees vir ’n skrywer om te sê: Ek is nie soos die karakter nie. En terselfdertyd is jy natuurlik inderdaad soos daardie maaksel van jou. Jy plaas jouself in die vel van iemand wat seker boos is. Jy lig jou eie boosheid na die lig en staar deur die dun porselein na die son."
Uitnodiging: Ronelda S Kamfer gesels met Lynthia Julius oor Uit die kroes
2020-08-24Jy word vriendelik uitgenooi na ’n gesprek tussen Ronelda S Kamfer en Lynthia Julius op Donderdag 27 Augustus om 18:00. Hulle sal oor Lynthia se digbundel Uit die kroes gesels.
Jeugboeke met Johannes: ’n Zoom-gesprek met De Wet Hugo
2020-08-21Johannes Meyer, ’n dertienjarige leerder aan Laerskool Stellenbosch, gesels met De Wet Hugo oor sy jongste boek, Die gevaarlikste speletjie op aarde.
Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n bespreking deur Kerneels Breytenbach
2020-08-20"Dit is nie ’n speurverhaal hierdie nie, ofskoon ’n soort speurtog aan die kern daarvan lê. Vir my is dit ’n karakterstudie, ’n ontginning van ’n personasie wat nie ’n verhewe, geïdealiseerde mens is nie. Gustav van Aardt verryk ons letterkunde ..."
Skrywersonderhoud: Sidney Gilroy oor Middernag
2020-08-20"Ek put genot daaruit om te weet dat almal met ’n visuele biblioteek in hul koppe rondloop en dat ek as skrywer sekere beelde en assosiasies met sinne en woorde kan uitlok sodat die leser ’n absolute suiwer beeld in hul geestesoog kan vorm van ’n toneel of karakter. Ek vermoed ek skryf flieks sonder die noodwendige draaiboek."
Tweegevreet – ’n Aksieverhaal vir fynproewers
2020-08-20"As dit om tegniese vernuwing of filosofiese mymeringe gaan, is ek allermins literêr. Vir my gaan dit daaroor om eerlik en onderhoudend oor mense en dinge te skryf, en om clichés te vermy."
Pasverskyn: Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen saamgestel deur Isabella Venish
2020-08-19Best Books-eksamenhulp vir graad 10 Huistaal-leerders bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en hersieningstoets.
Press release: The virtual launch of Heart of a strong woman by Xoliswa Nduneni-Ngema
2020-08-18You are invited to the launch of Heart of a strong woman by Xoliswa Nduneni-Ngema on 24 August 2020. She will be in conversation with Fred Khumalo.
Pasverskyn: Slagoffer deur François Smuts
2020-08-14Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel Porsche en ’n steriele huwelik. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie.
Francois Smith se Kleinste ramp denkbaar gaan boei, terroriseer
2020-08-12"Dinge werk op papier ietwat anders as in die werklikheid, en skryf is allermins ’n spieël wat jy op die sypaadjie voor Pep Stores opstel. Jy moet wel agterkom wat om te doen om daardie spieëlillusie te skep."
Uitnodiging: Zirk van den Berg in gesprek met Melt Myburgh oor Tweegevreet
2020-08-06Jy word vriendelik uitgenooi na ’n aanlyn gesprek oor Zirk van den Berg se boek Tweegevreet op Dinsdag 11 Augustus om 19:00.
Femicide in South Africa – an interview with Nechama Brodie
2020-08-05"It’s important that we understand that femicide is not something that happens only when there is a big story in the news – but it is systemic, and it has been happening over a long period of time; it exists as part of a broader society that has allowed and encouraged violence to be used as a solution or as a means to an end."
Boekuittreksel: Maggie – My lewe in die kamp deur Maggie Jooste
2020-08-04"In elke ronde tentjie het ’n paar Kakie-komberse op die vloer gelê, dit was al. Ma het een kombers op die grond gegooi en toe ons sewe om die paal in die middel gaan sit het, was die ou tentjie stampvol."
Uitnodiging: Aanlyn kuier met François Smuts oor Slagoffers
2020-08-03Jonathan Amid sal met François Smuts gesels.
Pasverskyn: As die Cape Flats kon praat deur Green Eyes en ander stories
2020-07-30Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees.
NB-Uitgewers-kompetisie: Koop Dagboek van ’n dork en wen Sorbet-produkte
2020-07-29Lees hier hoe jy een van vyf geskenkpakke met Sorbet-produkte ter waarde van R500 elk kan wen!
The fall: an interview with Jen Thorpe
2020-07-24"I think the way we think about and talk about protests and why they happen has the ability to shape our receptiveness to listening, and I wanted to explore this idea in The fall."
Boekbespreking: Hammie en feminisme
2020-07-21"Hammie is ’n bewys dat die onderdrukking van die swart/bruin vrou nie net in die geskiedenis is nie, maar steeds vandag plaasvind."
