Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n lesersindruk
2020-12-08"Ek beveel hierdie boek aan. Nie net vir die jeug nie, maar ook vir ’n breër groep lesers."
Die drie dae van Gustav van Aardt: ’n bespreking van Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith
2020-12-04"Die kleinste ramp denkbaar is ’n roman wat vra om gelees te word – meer as een keer."
Fresh off the press: Paradise in Gaza by Niq Mhlongo
2020-12-04"When Mpisi Mpisani travels to his home village for the burial of his mother and a visit to his first wife, he is anxious to hurry back to Johannesburg."
Skepsel deur Willem Anker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2020-12-03"Hierdie oplossing word nie aangebied as ’n finale of maklike oplossing nie, maar deur die uitbeelding daarvan speel Skepsel op meevoerende wyse saam met Haraway in die modder van kuborgs, honde, mikrobakterieë, fungusse en ander skepsels, op soek na nuwe verbintenisse."
Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n resensie
2020-12-02"Ek voorspel ’n blink en briljante skryfloopbaan vir Van Dyk – mits sy nie ál die probleme van die jeug in een boek probeer aanspreek nie."
NB bring hulde aan Christine Barkhuizen le Roux
2020-11-19Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met groot hartseer en leedwese van die afsterwe van die geliefde skrywer Christine Barkhuizen le Roux (61).
Anton Goosen – Liedjieboer deur Hanlie Retief: ’n resensie
2020-11-17"Ek het Liedjieboer in twee sessies klaar gelees. As dit nie was vir ’n optrede wat ek tussendeur moes gaan doen nie, het ek dit in een sessie verslind."
First sip: Putco Mafani – the price and prize of greatness by Putco Mafani
2020-11-17"Moment by moment, I found myself stubbornly in conflict with this leader, as I was a liberal broadcaster who spoke his mind openly. As a seasoned broadcaster, I knew what was good for South Africa. As an aspirant media owner, this was the dawn of a new South Africa."
Skepsel deur Willem Anker: ’n resensie
2020-11-13"Wat ook aanklank by jou vind, is die onuitgesproke ontsag vir die groeiende omvang van die kennis wat die mens aan die uitspeel is, oor haarself en haar skepsels, en ook oor die ultrakomplekse syn. Dis die ander betekenis van die titel ..."
23-jarige student Joha van Dyk se debuutroman landswyd gepubliseer
2020-11-13"Ek was al aan die skryf vanaf ’n jong ouderdom en dit was nog altyd my droom om ’n skrywer te wees. Ek het op ’n punt gekom in my derde jaar op universiteit waar ek net besef het, 'Wel, ek wou nog altyd ’n skrywer wees; hoe lank wil ek nou nog wag voordat ek kanse begin waag en my manuskripte instuur vir publikasie?'"
Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers
2020-11-11"Elke blokraaigeesdriftige sal vir jou kan vertel van frustrasie. ... Dit was die vernaamste rede vir die skryf van Blokraai-antwoorde. Die geheim is om eers jou kennis te toets en wanneer jy op die punt is waar jy hande in die lug gooi, die boek as hulpmiddel in te span."
Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie
2020-11-11"Meyer verstrengel fiksie en feite tot die einde in ’n boeiende tango wat die leser vasgenael hou."
Boekbekendstelling van Branderjaer deur Joha van Dyk: Stellenbosch Books
2020-11-05Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Branderjaer op Dinsdagaand 10 November om halfses die aand. Hier is nog inligting.
Pasverskyn: Jou geldsake deur Theo Vorster
2020-10-30"Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem."
Virtual launch: 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole
2020-10-23CNA and Human & Rousseau invite you to join us for the virtual launch of 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole.
Eerste slukkie: Jan Braai se Braaibroodjies en burgers
2020-10-22LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Vandag deel Jan Braai ’n resep uit sy jongste boek.
Pienk ceramic-hondjies deur Ryan Pedro: ’n onderhoud
2020-10-21"So much soos wat die boek ’n vraagstuk oor coloured masculinity is, is dit ook ’n portrait van hoe ek dit observe het as ’n laitie."
Die versoeking van Thomas Maas deur Chris Karsten: ’n resensie
2020-10-20"Tog kom die verwagte skuldenaar nie na vore nie en jy begin twyfel of dit ooit so gebeur het. Dit maak van Die versoeking van Thomas Maas ’n veelvlakkige, tergende en verrassende sielkundige roman."
UJ-boekpryse-2020: prysoorhandigings en videogesprekke met die wenners
2020-10-16Weens veiligheidsmaatreëls en ongewone omstandighede rondom COVID-19 is besluit om die 2020-UJ-boekprysoorhandigings vanjaar aanlyn te laat plaasvind. Hier is ’n video-opname van ’n verwelkoming deur Karen de Wet, ’n gesprek tussen Amanda Lourens en Ruan Kemp, gevolg deur ’n gesprek tussen Frederick Botha en Etienne van Heerden.
Pasverskyn: Braaibroodjies en burgers deur Jan Braai
2020-10-15"Die braaikoning is terug met ’n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie ’n gedaantewisseling of twee."
