Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Francis Tebesi

Naomi Meyer, Francis Tebesi Books and writers 2021-04-26

"I want them to pursue their studies and other talents they have, even if it is tough and challenging, because in all hard work there is reward, and hard work pays."

Sanlamprys vir jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk

Naomi Meyer, Betsie van Niekerk Skrywersonderhoude 2021-04-23

"Nie net hulle lyding, verslaenheid en oorlewing is ’n groot deel van die verhaal nie, maar ook hulle ongelooflike vermoë om te midde van alles tog met lewe aan te gaan; selfs vreugde en hoop te vind, om onverpoosd núút en oor te begin."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Musa Baloyi

Naomi Meyer, Musa Baloyi Books and writers 2021-04-22

"The idea of writing this novel came after I noticed that there are many famous artists who die poor in our country. Mostly, it’s due to lack of education, because they can’t interpret their contracts. They can’t manage their money. They can’t work elsewhere if their talent becomes unproductive."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jaco Fouché

Naomi Meyer, Jaco Fouché Books and writers 2021-04-22

"Why write? Because you (as a reader yourself) know all about the joy that a reader finds in a good book. You want to replicate that joy, be responsible for it. A book is a hand reaching out, sometimes to communicate, sometimes to offer comfort, sometimes to outrage."

Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: Commendation at the ceremony

Aurélien Lechevallier Books and writers 2021-04-22

"He is the man South Africa can call with pride its best crime fiction author, whose reputation has long crossed the South African borders to reach Europe and France."

Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: pictures of the ceremony

LitNet Books and writers 2021-04-22

Deon Meyer was awarded the award of Chevalier des Arts et des Lettres (Knight in the Order of Arts and Letters) on behalf of the French President at Glenelly Estate in Stellenbosch. Here are some pictures of the event.

Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: Meyer’s speech

LitNet Books and writers 2021-04-22

"Ce soir, le chat est sur le toit. Tonight, the cat is on the roof."

Press release: South African author Deon Meyer receives France’s top cultural award

LitNet Books and writers 2021-04-22

On Tuesday, 20 April 2021, the Ambassador of France to South Africa, His Excellency Mr Aurélien Lechevallier, bestowed upon South African crime fiction author and screenwriter, Mr Deon Meyer, the award of Chevalier des Arts et des Lettres (Knight in the Order of Arts and Letters) on behalf of the French President at Glenelly Estate in Stellenbosch.

Persverklaring | Press release: Sanlampryse vir Jeuglektuur, 2021-kortlyste | 2021 Sanlam prizes for youth literature, shortlists

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-04-19

Sanlam en Tafelberg Uitgewers kondig met trots die finaliste vir die 2021-Sanlampryse vir Jeuglektuur aan. | Sanlam and Tafelberg Publishers are delighted to announce the 2021 finalists for the Sanlam Prizes for Youth Literature.

Die kind se naam is Anneke: ’n onderhoud met Juliana Coetzer

Naomi Meyer, Juliana Coetzer Skrywersonderhoude 2021-04-16

"My geluk was buite my beheer toe ek gedink het die lewe en al sy inwoners moet my gelukkig maak. Nou dink ek anders."

Pasverskyn: Weerlose meganika deur Anton Roodt

LitNet Boeke en skrywers 2021-04-08

’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.

Invitation: Launch of Bloody Sunday by Mignonne Breier

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-04-08

Tafelberg and Exclusive Books invite you to join the book launch via online webinar of Bloody Sunday by Mignonne Breier.

Uitnodiging: Bekendstelling van Weerlose meganika deur Anton Roodt

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-04-08

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Weerlose meganika deur Anton Roodt op Saterdag 17 April in Stellenbosch. Kerneels Breytenbach sal met Anton gesels.

Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n ondersoek deur Izak de Vries

Izak de Vries Boeke en skrywers 2021-04-06

"Ek wil voorstel dat Die kleinste ramp denkbaar as ’n speurroman gelees moet word. Bennie Griessel sou dalk weer begin drink as hy gedwing sou word om hierdeur te lees, maar vir die regtig ernstige leser kan hierdie boek ’n besonder interessante leeservaring word."

Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Julian Jansen Skrywersonderhoude 2021-03-31

"Die boek is vir die afwesige pa wat nog huiwer om huis toe te gaan, en dié wat baie tentatief betrokke is by hul kinders se opgroei. Diegene wat dalk papgeld betaal, maar nie emosioneel betrokke is of wil wees nie. Die boek is vir diegene in alle fasette van 'afwesigheid'. You name it. Menere, julle is potensiële bates."

Persverklaring: 2021 se UJ-pryse – wenners aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2021-03-31

Die wenners van die 2021-UJ-debuutprys asook die 2021-UJ-prys is aangekondig nadat kortlyste vir albei pryse verlede week aangekondig is.

The lie of 1652: A decolonized history of land deur Patric Tariq Mellet – ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-03-25

"Om die verlede sinvol te verpak, en om redelike breë konsensus te verkry oor hoekom ons die verlede bestudeer, is die twee grootste uitdagings van die historikus. Sonder om die filosofie deeglik deur te trap, skaar ek my in hoofsaak by die uitgangspunt dat dit die taak is van die historikus om die verlede te verduidelik en te verklaar."

Skadukant deur Rika Cloete: ’n FMR-resensie

Riette Rust Resensies 2021-03-24

"Skadukant is ’n spanningsvolle roman vol intrige en wendings. Wanneer die skuldige eindelik vasgetrek word, raak die sielkunde agter die wreedhede éérs boeiend."

Donkerdrif deur Deon Meyer, ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-03-23

"Oor die storielyn is al wat ek verder bereid is om te sê dat daar omtrent halfpad deur die boek, iets gebeur wat totaal onverwags is, maar wat mens so prikkel dat jy eenvoudig nie meer die boek wil neersit nie."

Middernag deur Sidney Gilroy: ’n FMR-resensie

Riette Rust Resensies 2021-03-23

"Alles in hierdie misdaadroman werk. Nie net die spanningslyn en die karakters nie, maar ook die perspektiefwisseling, die beskrywing van die milieu, die intrige én die navorsing oor onder meer psigopatie en patologiese prosedures."

Top