Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Pasverskyn: Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers – saamgestel deur Ena Jansen

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-06-24

Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter.

Onverskrokke vroue. Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag deur Bettina Wyngaard: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2021-06-22

"Op 29 word [Bettina] die jongste JCE (Justice Centre Executive) ooit van die Regshulpraad in Grahamstad. In Januarie 2007 word sy die nuwe direkteur van die Women’s Legal Centre in Kaapstad, waar haar doel is om vroue van hulle regte bewus te maak. Haar kennis van en passie vir die vrou in die samelewing kom ook in haar boeke tot uiting."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Thulani Simayile

Naomi Meyer, Thulani Simayile Books and writers 2021-06-21

"The theme and subthemes of the book carry the challenges (obstacles, discouragement, trauma and abuse, among others) that a human being may face, and how to overcome them ..."

First sip: Bloody Sunday by Mignonne Breier

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-06-18

"The story brings good memories about Sister Aidan, because if you go to Duncan Village and ask the old ladies about Sister Aidan, everyone smiles you know, they just smile because they remember the beautiful person she was …"

Pasverskyn: Een of ander held deur Zirk van den Berg

LitNet Boeke en skrywers 2021-06-17

"In November 1905 beskryf ’n Windhoekse koerant Siegfried Bock as ’n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in ’n heel ander lig."

Drie dekades van verandering – die NG Kerk se pad van verruiming deur Neels Jackson: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Die kerk het wel baie bagasie afgeskud, maar die verlede gooi steeds ’n groot omstrede skadu op die kerk, en laat ’n mens maar met baie vrae oor God; vrae wat nie in dié boek aangespreek word nie."

Leef lig – vyf gewoontes van die Vroeë Kerk en wat dit vir ons vandag beteken deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Tien uit tien vir Leef lig deur Jaco Strydom. Ek lees graag wat hy skryf, al deel ek nie sy godsdiens en geloof nie. Want oor so baie van wat hy skryf kan mens net sê wow! Hier is ’n stem wat sê wat gesê moet word!"

’n Baie lang brief aan my dogter deur Marita van der Vyver: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2021-06-10

"Skuif vir eers alle moet-doen take opsy en lees gerus hierdie lang brief van ’n besondere ma aan haar dogter. Dit is onteenseglik die moeite werd. Veral as jy ook in die sestigs en sewentigs jonk was."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Lwazi Msimango

Naomi Meyer, Lwazi Msimango Books and writers 2021-06-09

"Well, HIV/AIDS has plagued South Africans for decades now and claimed many lives, but every time people speak about the virus, they always talk about the promiscuous/irresponsible adult and never about the kid who was born with it; I had a burning desire to tell a tale of a kid who maternally contracts the virus and has no say in the matter."

First sip: Nation on the couch by Wahbie Long

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-06-08

"For much of the apartheid period — characterised by that special type of colonialism imposed from within — the German shepherd was, statistically speaking, the nation’s most popular breed. The white public wanted large, aggressive dogs to allay widespread fears of a black deluge overwhelming them."

’n Gesprek met Marius Swart, die vertaler van ’n Hart is so groot soos ’n vuis

Naomi Meyer, Marius Swart Boeke en skrywers 2021-06-03

"Die onstuitbaarheid van die menslike oorlewingsdrang. Die waarde van vriende, en die onverwagse maniere waarop ons vriende maak en vriende raak. Die sterk gif van stilbly en anderpad kyk."

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Elanie Boshoff

Naomi Meyer, Elanie Boshoff Skrywersonderhoude 2021-06-01

"Afrikaans bly steeds my taal, en Afrikaans is so uitspattig, so ekspressief, dit smeek om in geskryf te word."

Rooiborslaksman deur Marinda van Zyl: ’n FMR-resensie

Riette Rust Resensies 2021-05-31

"Die skrywer se navorsing is omvattend en goed geïntegreer by die res van die verhaal. Van Zyl se skryftalent is onmiskenbaar."

’n Hart is so groot soos 'n vuis deur PP Fourie: ’n resensie

Willie Burger Resensies 2021-05-27

"Die rede waarom hierdie spesifieke vertelling oor ’n dronk pa en mishandelde ma en opgemorste seun uitstaan, is dat Fourie musiek maak met die taal en met die verhaal (en sekerlik is sy vertaler, Marius Swart se bydrae hier baie belangrik!). Daarin lê die boeiende van hierdie boek."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jayne Bauling

Naomi Meyer, Jayne Bauling Books and writers 2021-05-26

"It’s rewarding and challenging to write for readers who are no longer children but who feel things intensely."

Vin deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer

Elsabé Brits, Lien Botha Skrywersonderhoude 2021-05-25

"Ek dink met goeie kuns, wat kom van daardie plek wat amper primal is, jy weet, is dit nie goed wat jy doen vir geld nie, of wat ook al nie. Dit is daardie gevoel om aan die olifant te vat. Die vel en die tekstuur te voel. Die oog."

First sip: Our long walk to economic freedom by Johan Fourie

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-05-20

"The Atlantic slave trade not only shaped the futures of the New World countries that these slaves would later come to call home but also irrevocably hurt the economic prospects of the continent they left behind."

Emigreer of bly: Is die gras werklik groener aan die ander kant? deur Stephan Joubert: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-05-20

"Die ongemaklike onderwerp van emigrasie is ’n goeie onderwerp om boeke oor te skryf. ’n Onderwerp wat sekerlik nooit uitgeput sal kan raak nie."

Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Annerlé Barnard

Naomi Meyer, Annerle Barnard Skrywersonderhoude 2021-05-20

"Ek het een nag in die middel van ’n droom wakker geword en onmiddellik geweet dat my droom die begin van ’n storie was wat ek net móés skryf. Robotte was in ’n spel met die mensdom gewikkel."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Othusitse Moses Lobelo

Naomi Meyer, Othusitse Moses Lobelo Books and writers 2021-05-19

"Besides, our youth in schools cannot read only about love and witchcraft from those old books written by old authors. We must start passing fresh information on to them by writing about the problems and concerns of today."

Top