Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Louis Krüger
2021-03-23"Jy vergeet nooit die dag, die oomblik, wanneer jou karakters uit die donkerte te voorskyn kom nie."
NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Kirby van der Merwe
2021-03-18"Ek skryf oor ek nie anders kan nie. Skryf is vir my enersyds verskriklik moeilik. Andersyds ongelooflik bevredigend. Dis ’n Jakob-engel-worsteling."
Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud
2021-03-17"Ek skryf nog altyd vi myself. My formula waavolgens ek wêk is based oppie idea van my writing gebryk asse way om sense te maak van goed in my kop en goed om my."
NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Francois Smith
2021-03-17"Ek wil graag glo dat ek om dieselfde rede skryf as wat ’n boer ploeg of as wat ’n loodgieter geisers herstel – omdat ek in die wieg gelê is daarvoor."
NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021: Kortlysonderhoud – Jaco Fouché
2021-03-17"Skrywers reageer op hulle onmiddellike omgewing. In ons onmiddellikheid is daar ’n pandemie. Ons gaan daaroor skryf. Is daar nie ’n pandemie nie, maar ’n dreigende burgeroorlog, of kulturele droogte, skryf ons oor daardie stel omstandighede."
Pasverskyn: ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie
2021-03-11Dit is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa.
Slagoffer deur François Smuts: ’n FMR-resensie
2021-03-10"Smuts is ’n vernuftige woordsmid met ’n intieme kennis van die regstelsel, hofprosedures, tronktoestande en bendebedrywighede. Daarbenewens is hy wyd belese en berese, soos blyk uit verwysings na klassieke literatuur en die ontdekking van interessante kulture waarheen hy die leser oortuigend begelei."
Gangsters deur Carla van der Spuy: ’n resensie
2021-03-05"Die Covid-inperkings het die bendeprobleem vererger, skryf Van der Spuy. Kinders het vir lank nie skoolgegaan nie en dikwels by bendes aangesluit."
Gangsters: ’n onderhoud met Carla van der Spuy
2021-03-05"Die boek is nie ’n meningstuk nie. Dit is die mense se eie stories in hul eie woorde en hul eie taal. Anders is dit nie eg nie."
’n Brief aan PP Fourie, by die lees van ’n Hart is so groot soos ’n vuis
2021-03-03"Ek as leser het aanklank gevind by jou as outeur wat in jou skryfwerk my eie struggles so akkuraat verwoord het. Dankie vir jou boek."
First sip: At Any Cost by Stephen Timm
2021-03-03LitNet publishes excerpts from recently published books by publishers who support LitNet. These aperitifs appear on LitNet as first sips. Read an excerpt from Stephen Timm’s At any cost.
Book launch: It’s not about the bats by Adam Cruise
2021-03-02Join the Zoom webinar on the 15th of March 2021.
Boekbekendstelling: ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie
2021-02-25Kom vier die bekendstelling van dié boek op 16 Maart 2021 by die Balboa Bar in Stellenbosch.
Pasverskyn: Gangster deur Carla van der Spuy
2021-02-24Gangster wys in mense se eie woorde hoekom gangs steeds groei, wat dit is wat kinders so jonk as twaalf na gangs lok, en hoe sommiges tog daarin slaag om te ontsnap.
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – nog ’n lesersindruk
2021-02-24"Die Jesus wat op die daaropvolgende bladsye ontvou, is nogal ’n meesleurende karakter. Jackson se argumente oor die Bybelse Jesus is besonder sterk en weldeurdag. Die Jesus waarvan mens in die Bybel lees, argumenteer hy, was nooit iemand wat wette klakkeloos nagevolg het nie."
Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2021-02-22"Jitte Krismis, maar Deon is ’n briljante skrywer."
Die kind se naam is Anneke deur Juliana Coetzer: ’n resensie
2021-02-22"Coetzer is ’n voortreflike skrywer met ’n uiters verfynde introspeksievermoë, en besonderse talent om te observeer en verwoord. Om die waarheid te sê, sy skryf in ’n trant wat jou byna in ’n beswyming plaas, asof dit ’n gesprek is wat jy nie wil misloop nie."
Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden: ’n leeskringbespreking
2021-02-17"’n Biblioteek is ’n simbool van die kunste, in sonderheid van die literatuur, as argief van ’n tyd en ook van die tydlose. Iets van hierdie droom word inderdaad verwesenlik in Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat soveel deernis en begrip in die karakterisering vertoon; dis ’n roman wat die volle werklikheid betrek – littekens en liefde, misdaad en verset."
The Karen Book of Rules by Karin Schimke and Karen Jeynes: a book review
2021-02-16"Karin Schimke and Karen Jeynes, both award-winning writers, pull out all the stops in The Karen Book of Rules and have a field day unleashing unbridled wit, humour, satire, sarcasm, and numerous lists of do’s and don’ts on their readers, presenting them with the choice 'to be a karen or not to be a karen.'"
Okay, okay, okay by Finuala Dowling: a book review
2021-02-09"The paragraph above sums up for me the life of a woman writer who has to work while being the mainstay of a family. Even Jane Austen mentioned in her diaries how she wrote her novels in short bursts, hiding her work under a book when others came into the room, trying to find continuity between family interruptions."
