Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam

Ena Jansen, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2021-08-03

"Ek ken min mense wat so lekker grappe kon vertel soos sy! Sy geniet dan altyd self die 'punchline' en kyk stralend as mens lag." Ena Jansen, samesteller van die jongste Elisabeth Eybers-bloemlesing Immigrant, vertel van haar vriendskap met die digter.

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Catherine Jarvis

Naomi Meyer, Catherine Jarvis Books and writers 2021-08-02

"I write young adult fiction because firstly, I've always been a fan of YA books and secondly, I am a high school teacher so I spend my days with teenagers."

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel saamgestel deur Carin Krahtz – ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2021-07-27

"Ingonyama en ander maats met leeueharte word ten sterkste vir elke klaskamer, biblioteek of leesgierige seun en dogter aanbeveel."

’n Baie lang brief aan my dogter: ’n oudio-onderhoud met Marita van der Vyver

Naomi Meyer, Marita van der Vyver Skrywersonderhoude 2021-07-20

"Ek wil vir my dogter ’n wapenuitrusting gee om hierdie wêreld reg aan te durf."

Een of ander held deur Zirk van den Berg: ’n resensie

Jeanette Ferreira Resensies 2021-07-19

"Bied hy daarmee ’n oplossing? Die antwoord op dié vraag moet elke leser vir hulself uitwerk en die sleutel daartoe is in daardie meesterlike slotparagraaf te vinde wat soveel uiteenlopende dinge kan beteken as wat daar lesers is."

Floreer deur Ilse Salzwedel: ’n resensie

Louis Awerbuck Resensies 2021-07-15

"Floreer sal geen leser se tyd mors nie. Ilse Salzwedel slaan die spyker op die kop met hoe belangrik die konsep van veerkragtigheid is en behoort te wees."

Fresh off the press: Into Dark Water: A Police Memoir by Jeremy Vearey

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-07-15

An intimate account of what it means when a revolutionary becomes a high-ranking actor in law and order.

Pasverskyn: Voorouer. Pelgrim. Berg. deur Ingrid Winterbach

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-07-07

"’n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ’n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. ’n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel."

Waar kom ons vandaan? Van die begin van die heelal tot vandag deur Andreas Engelbrecht, Schalk Engelbrecht en Marleen Visser: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-07

"Dit gaan hier oor ons spesie, homo sapien sapien, en sommer oor al die ander spesies ook. Die ganse fauna en flora."

Maya se musketier: ’n onderhoud met Marga Jonker

Naomi Meyer, Marga Jonker Skrywersonderhoude 2021-07-05

"Ek beskou myself eerstens as ’n leser, van kinder- en- tienerboeke veral."

Pienk Ceramic-hondjies deur Ryan Pedro: Poësie oppie man af, broos en grensverskuiwend

Herschelle Benjamin Resensies 2021-06-30

"Pienk ceramic-hondjies is ’n meesterlike debuutbundel van ’n opwindende jong digter wat onbeskaamd sy eie plek in Afrikaanse letterkunde inneem."

Robert: A queer and crooked memoir for the not so straight or narrow deur Robert Hamblin: ’n resensie

Laurie Gaum Resensies 2021-06-30

"Hy gee ons ’n tintelende blik op waar queerheid sigself tans bevind, beleë insig in hoe dit die afgelope dekades veral in ’n wit Suid-Afrikaanse konteks gevorm is, en weerkaats die reënboog van hoe die nabye toekoms kan lyk. Maar tog vertel Robert eenvoudig hoe dit is en was in die lyf van een mens, en oorrompel jou met ’n storie wat anderkant Pride-maand bly verlos."

Pasverskyn: Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers – saamgestel deur Ena Jansen

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-06-24

Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter.

Onverskrokke vroue. Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag deur Bettina Wyngaard: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2021-06-22

"Op 29 word [Bettina] die jongste JCE (Justice Centre Executive) ooit van die Regshulpraad in Grahamstad. In Januarie 2007 word sy die nuwe direkteur van die Women’s Legal Centre in Kaapstad, waar haar doel is om vroue van hulle regte bewus te maak. Haar kennis van en passie vir die vrou in die samelewing kom ook in haar boeke tot uiting."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Thulani Simayile

Naomi Meyer, Thulani Simayile Books and writers 2021-06-21

"The theme and subthemes of the book carry the challenges (obstacles, discouragement, trauma and abuse, among others) that a human being may face, and how to overcome them ..."

First sip: Bloody Sunday by Mignonne Breier

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-06-18

"The story brings good memories about Sister Aidan, because if you go to Duncan Village and ask the old ladies about Sister Aidan, everyone smiles you know, they just smile because they remember the beautiful person she was …"

Pasverskyn: Een of ander held deur Zirk van den Berg

LitNet Boeke en skrywers 2021-06-17

"In November 1905 beskryf ’n Windhoekse koerant Siegfried Bock as ’n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in ’n heel ander lig."

Drie dekades van verandering – die NG Kerk se pad van verruiming deur Neels Jackson: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Die kerk het wel baie bagasie afgeskud, maar die verlede gooi steeds ’n groot omstrede skadu op die kerk, en laat ’n mens maar met baie vrae oor God; vrae wat nie in dié boek aangespreek word nie."

Leef lig – vyf gewoontes van die Vroeë Kerk en wat dit vir ons vandag beteken deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Tien uit tien vir Leef lig deur Jaco Strydom. Ek lees graag wat hy skryf, al deel ek nie sy godsdiens en geloof nie. Want oor so baie van wat hy skryf kan mens net sê wow! Hier is ’n stem wat sê wat gesê moet word!"

’n Baie lang brief aan my dogter deur Marita van der Vyver: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2021-06-10

"Skuif vir eers alle moet-doen take opsy en lees gerus hierdie lang brief van ’n besondere ma aan haar dogter. Dit is onteenseglik die moeite werd. Veral as jy ook in die sestigs en sewentigs jonk was."

Top