Boekbekendstelling van Freek Robinson – op die man af: NALN, 3 Maart 2022

  • 0

Tafelberg, Volksblad, NALN en Exclusive Books nooi jou na die boekbekendstelling van Freek Robinson: Op die man af.

Albé Grobbelaar sal in gesprek wees met Freek by NALN, op 3 Maart 2022, om 18:00 vir 18:30.

RSVP: lochlogan@exclusivebooks.co.za óf 051 406 7560

Die geleentheid word in samewerking met die Vriende van NALN-vereniging aangebied.

Covid-regulasies sal geld.

Parkering is beskikbaar langs die NALN-gebou uit Miriam Makebastraat.

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) is geleë op die h/v Pres. Brand- en Miriam Makebastraat, Bloemfontein.

Kontak NALN: naln@sacr.fs.gov.za of skakel 072 260 7117 (Kurator: Wyno Simes)

Vriende van NALN se Facebookblad is beskikbaar by die volgende skakel: https://www.facebook.com/vriendevannaln?fref=ts

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top