Pasverskyn: Vlug deur Wilna Adriaanse

  • 0

Vlug
Wilna Adriaanse

Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624092605

Milla Roux is ’n veearts wat by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK werk. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top