In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
Zelda Jongbloed
2018-07-27"Zelda Jongbloed was van die eerste Afrikaanse strugglejoernaliste wat destyds vooruit geloop het om verkenningswerk te doen en sodoende die joernalistieke bedding vir toekomstige niewit joernaliste in die Afrikaanse joernalistiek voor te berei."
Persverklaring van SA Akademie oor Tom Gouws: Literêre wêreld treur
2018-07-27Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die dood van Tom Gouws, vooraanstaande letterkundige wat in sy huis in Pretoria vermoor is.
On “Young man at home 1972”
2018-07-12"Time to part with what I’ve gleaned,
pick your favourite, he said,
I’ll print it, frame it, bring it round."
Daar gaan ’n man verby: ’n persoonlike huldeblyk aan David Goldblatt
2018-06-28"Deur sy foto’s het ek besef dat die mens nie net gevorm word deur die politiek van die dag nie, maar ook deur sy betrokkenheid by die omgewing en die mense rondom hom."
In memoriam: Cecile Cilliers (1933–2018)
2018-06-21"Hoekom was Cecile spesiaal? Omdat sy so absoluut mens was. Van haar intellektuele werk tot haar welsynswerk, tot haar geestelike werk, was sy merkwaardig."
In memoriam: JC (Kay) de Villiers, 7 March 1928 – 5 June 2018
2018-06-11"Out of all the great accomplishments in De Villiers’s career that reached universal proportions, the historical medical aspects of the South African Anglo-Boer War stand out as some of the supreme achievements of this genius and intellectual giant."
Philip Roth (1933–2018)
2018-05-30"Philip Roth was een van daardie merkwaardige skrywers wat telkens, in roman na roman, daarin geslaag het om lesers bewus te maak van aspekte van hul bestaan waaroor hulle dalk nog nooit nagedink het nie, of om bekende aspekte in ’n ander lig te sien."
In memoriam: Jan Engelen
2018-05-22"Jan Engelen is dood; ’n formidabele talent is weg. Daar word nou in die bos neffens my gekap. Dít laat my ver terugdink ..."
Huldeblyk: Cas van Rensburg
2018-05-09"Ek bring graag hulde aan ’n vriend van wie ek altyd net lojaliteit en ondersteuning ontvang het en vir wie se werk ek die grootste respek gehad het."
Winnie Mandela se dood ontbloot ons almal se donker kant
2018-04-19"Skielik staan ons as Suid-Afrikaners nakend voor die spieël en ons onthou apartheid se donker kant."
Winnie Mandela: ’n enigma
2018-04-10"Die verontmensliking deur ’n onmenslike stelsel is nêrens so goed versinnebeeld soos in die lewe van Winnie Mandela nie."
Love in a time of burning: Remembering Winnie Mandela
2018-04-03"Perhaps, this mettle was her undoing. This fierce and abiding spirit to 'play equal with the boys' was the reason why the one Winnie inside her would suffer at the hands of the other."
US bring hulde aan prof Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem
2018-02-19"Sy klem op sosiale verbetering vir die groot gemeenskap is ’n deurlopende tema in sy werk."
Die “mal professor van Stellenbosch” se groot nalatenskap
2018-02-19"Kleurryk, opstandig, stout, borrelend van nuwe idees, nuwe insae, en ’n aangrypende empatie – hierdie woelgees laat ’n nalatenskap van begrippe en oordele wat beslis in die Suid-Afrikaanse ekonomie en politiek sal resoneer."
Sampie Terreblanche (17 April 1933 – 17 Februarie 2018)
2018-02-19"Hy het my aandag gehou en laat voel dat ek veel meer aandag behoort te gee – nie net aan my eie frustrasie en begeertes nie, maar aan die spesifieke maniere waarop dinge vir die meeste mense in hierdie land nie werk nie."
Eulogy to Raymond Danowski – in sacred memory
2018-02-13"[I]n the mid-70s as he [Raymond] was putting together his collection of 20th-century English poetry ... From this initial stage, today the final product amounts to what is now known as the Danowski Poetry Library – a 75 000-volume collection of rare and first editions of modern and contemporary poetry at Emory University. It includes every poetry volume in English published world-wide in the 20th century."
Stanley GM Ridge (1942–2018)
2018-02-02"Hij genoot nationaal en internationaal erkenning vanwege zijn expertise op het vlak van hoger onderwijs en heeft het hoger onderwijs in Zuid-Afrika mee vorm gegeven."
Obituary: Stanley GM Ridge
2018-02-01“Stan, you have broadened our knowledge horizons by example, your intellectual energy has been infectious and you have changed and shaped those you have taught and worked with. Rest in peace, dear friend.”
’n Huldeblyk aan Hugh Masekela
2018-01-26"Op die verhoog was Masekela ’n kunstenaar met groot charisma en ’n vlymskerp sin vir humor. Hy was ’n 'entertainer' in die diepste sin van die woord: hy kon ’n gehoor fyn lees en hul in die palm van sy hand hou."
