Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

KKNK vier in 2022 weer fees op Oudtshoorn

LitNet KKNK 2022-01-31

"Ons is baie opgewonde en staan gereed om feesgangers en kunstenaars van ver en wyd op Oudtshoorn te verwelkom en te vermaak. Soos oudergewoonte by alle byeenkomste gaan streng Covid-19-maatreëls toegepas word."

Gratis KKNK-vermaak in oorvloed om die nuwe jaar te vier

LitNet KKNK 2022-01-17

"Ons bied hope gratis inhoud wat feesgangers in die gemak van hul eie huise en op hul eie tyd kan geniet," vertel Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.

Persvrystelling | Press release: 23 Skrywers in US Woordfeeskortverhaalbundel 2022 | 23 writers in the SU Woordfees 2022 Short Story Anthology

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-12-10

Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. | Twenty-three stories were chosen for publication in the new SU Woordfees Short Story Anthology. 

Suidoosterfees | Nuwe direksielede | New board members

LitNet Suidoosterfees 2021-12-09

Marianne Thamm en Dimitri Jacobs is pas as nuwe direksielede van die Suidoosterfees aangestel. | Marianne Thamm and Dimitri Jacobs have just been appointed as board members of the Suidoosterfees.

Persverklaring | Press release | Mas / Masker / Maskerade I Kunsuitstalling | Art exhibition

LitNet Suidoosterfees 2021-11-30

"Ons het kunstenaars genooi om die absurditeite wat met die inperkingsreëls gepaard gaan, kreatief te verreken." | "We invited artists to creatively explore the absurdity that characterises lockdown measures."

Persverklaring: Vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op VIA te sien

LitNet TV 2021-11-28

VIA is opgewonde om vir die eerste keer vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op die kanaal uit te saai.

Aardklop 2021-persverklaring: Uitnodiging na die Facebook-toekenningsgeleentheid

LitNet Aardklop 2021-11-22

Hoe hoog kan jy wip? Kom vereer Aardklop 2021 se uitskieter-opwippers op 23 November op Aardklop se Facebook-bladsy. Hier is nog besonderhede.

Program van die McGregor Gedigtefees beskikbaar

LitNet Feeste 2021-11-15

Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender is die Gedigtefees wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word. Hier is die program.

21 nuwe tekste word vanjaar by Teksmark voorgelê

LitNet KKNK 2021-11-15

Belangstellendes kan Teksmark bywoon deur hul plek aanlyn te bespreek. Maar omdat spasie beperk is as gevolg van COVID-19-protokol wat streng gevolg word, sal die sessies ook regstreeks gestroom word.

Madibaland World Literary Festival 2021: Full programme

Darryl David Books and writers 2021-11-11

The Madibaland World Literary Festival takes place from 20 to 28 November 2021. Here is the full programme. Register now! It is free.

Persverklaring: Klein Karoo Klassique is terug

LitNet KKNK 2021-11-09

Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek is terug en vind vanjaar op 27 en 28 November plaas.

Persverklaring: Kom lag jou klaar vir top komediante by Suidoosterfees-inryteater!

LitNet Suidoosterfees 2021-11-04

Die gewilde komedie-show Lag my kla’ maak op 8 November om 20:00 weer ’n draai op die Suidoosterfees se inryteater-verhoog by die kykNET Atlantic Studios in Kaapstad.

“Sielvoeding sal plaasvind” | Brumelda Bell oor Die liedjiemakers en die Suidoosterfees-inry

Brumelda Bell, Izak de Vries Suidoosterfees 2021-11-02

"Die gehoor gaan inspired wees. Wie weet, miskien is een van die liedjies wat ons doen die rede waar ’n persoon se lewe change in iets positive."

Press release: Suidoosterfees drive-in | Eminent voices, new talent | Persverklaring: Die liedjiemakers bring bekendes en nuwelinge bymekaar

LitNet Suidoosterfees 2021-11-02

 “Mense kan gereed maak vir ’n wonderlike ervaring. Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus." | "People should prepare themselves for an unforgettable experience. The music is splendid, authentic and captivating."

Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan

Willem Bester Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink

Jo-Ann Floris Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-29

"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."

Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA

LitNet KKNK 2021-10-28

Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.   

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Izak de Vries Feeste 2021-10-27

"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."

Press release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series

LitNet Books and writers 2021-10-27

Open Book Festival returns with an eight part podcast series celebrating just some of the works of literature to come out of SA this year. The series will run from 8–24 November 2021.

Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)

Danie Marais Boeke en skrywers 2021-10-26

"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."

Top