Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink
2021-10-29"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."
Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA
2021-10-28Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.
Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig
2021-10-27"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."
Press release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series
2021-10-27Open Book Festival returns with an eight part podcast series celebrating just some of the works of literature to come out of SA this year. The series will run from 8–24 November 2021.
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
2021-10-26"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."
“Skep jou eie geleenthede” – Frazer Barry oor skeppende werk en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-26"Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat."
“Ek het een joke op die internet vertel” – Wynand Kotze oor die Suidoosterfees-inry
2021-10-25"Ek dink die lewe bied vir jou daagliks ’n grap of twee op ’n goue kommin skinkbord."
“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-25"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."
“Lag is die beste medisyne” – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inry
2021-10-25"Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show."
“Ek glo nie dat ons land se toekoms kleurblind is nie” – Jerome Rex oor musiek en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-22"Die liedjiemakers is ’n baie opwindende produksie – kyk net wie tree almal daar op! Elke naam op die plakkaat is ’n talent wat ’n konsert op hul eie kan dra. Nou wat nog as jy hulle almal saambring op een verhoog! Moet dit nie misloop nie!"
Persverklaring: Kuier saam met Hannes van Wyk in Virtuele Absa Kuierkamer
2021-10-20Ses Koffietafelgesprekke deur die bekroonde aanbieder en akteur Hannes van Wyk, word in die Koffiewinkel van die Virtuele Absa Kuierkamer aangebied. Dié reeks vorm deel van die program vir vanjaar se digitale Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).
Persverklaring: Volledige program | Tiende Tuin van Digters op 22 en 23 Oktober in Wellington
2021-10-19Die gewilde Tuin van Digters-fees vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Die nuutste, bygewerkte program is nou beskikbaar!
Toyota US Woordfees | TV-weergawe van Valsrivier sal jou meesleur
2021-10-18"In die hande van Christiaan Olwagen, Roelof Storm en Saartjie Botha word dit puik televisie."
Toyota US Woordfees | Bekroonde US Koor betower ook tydens Woordfees TV
2021-10-18"Van die koor se gewildste video’s op YouTube het al meer as sewe miljoen kykers gelok met baie positiewe kommentaar. Dit is meer as sommige gesoute internasionale popsterre wie se jong aanhangers waarskynlik na TikTok toe migreer het."
Persverklaring: Suidooster-sterre skitter in November by Suidoosterfees-inryteater in Kaapstad
2021-10-15Die Suidoosterfees en kykNET se gewilde Suidooster-sepiesterre span kragte saam om van 2 tot 8 November 2021 ’n onvergeetlike inryteaterprogram aan die publiek te bring.
Perverklaring: Gedigtefees in McGregor
2021-10-14By vanjaar se fees is daar meer as 80 digters en skrywers wat in groepe gaan voorlees.
Persverklaring: Standard Bank Innibos Kunstefees – Samesyn en inspirasie slyp skrywers op Kaapsehoop
2021-10-13Tien voornemende en reeds gepubliseerde skrywers het die slypskool bygewoon wat deur Riana Scheepers aangebied is. Die slypskool is moontlik gemaak danksy ’n ruim borgskap van die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi).
Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?
2021-10-12"Small, waar hy van ver anderkant die wolke loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare, selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente."
Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: David Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway
2021-10-08"Hy het jou laat dans en laat lag. En dan, net soos jy lekker saamneurie, flous hy jou met ’n opgeruimde liedjie: Die wysie wil jou laat dans, maar die woorde wil jou laat huil."
Toyota US Woordfees 2021 | Ferine and Ferase
2021-10-08"And if anyone tells you it is not about the detail, ignore that. The work that has gone into every second and scene of Ferine and Ferase contributes to a theatrical experience that reels you in and bowls you over."
