Digtersparadys 2022 op Woordfees TV: ’n video-uittreksel van Dean Balie

  • 0

Kyk hier na 'n vertolking van 'n gedig deur Dean Balie by vanjaar se Digtersparadys – met stem en kitaar. Kyk na die volledige Digtersparadys op vanjaar se Woordfees TV. Die uitsendings van Digtersparadys 2022 vind plaas op Vrydag 15 Julie om 17:38, op Saterdag 16 Julie om 04:58, en op Maandag 25 Julie om 19:17.

Lees ook:

https://www.litnet.co.za/skrywersfees-2022-op-woordfees-tv-volledige-program/

 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top