Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Nuwe groep liriekskrywers meld aan vir mentorskap deur Suidoosterfees en Jakes Gerwel Stigting

LitNet Suidoosterfees 2021-08-11

Die alombekende kunstenaar en televisie-persoonlikheid Frazer Barry sal as mentor optree wanneer die kandidate van 1 tot 15 September vir ’n skrywersverblyf by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-huis in Somerset-Oos aanmeld.

Persverklaring: Digbundel vloei uit SA en VK kulturele samewerking

LitNet KKNK 2021-08-10

’n Gemeenskap van vroue het vroeër vanjaar ’n vierdelige virtuele reis onderneem met ’n reeks stimulerende werkswinkels en gesprekke waarin hulle geluister, gedeel en uit mekaar se verhale geleer het.

Alles lê in die lengte van jou hare

Stephren Saayman Stemme | Voices | Amazwi 2021-08-10

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. In Alles lê in die lengte van jou hare lewer Liandé Valentyn ’n dramatiese voorlesing van Stephren Saayman se monoloog wat handel oor ’n vrou wat afreken met traumatiese gebeure uit haar kinderjare.

Leë nagte

Saartjie Botha Stemme | Voices | Amazwi 2021-08-03

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. In Saartjie Botha se Leë nagte vertolk Geon Nel die rol van ’n man wat bewus word van twee hawelose mense wat teenaan sy huis nes skrop. Nicole Holm is die regisseur.

Persverklaring: Inskrywings vir die 2022 Woordfees-kortverhaalkompetisie ingewag

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-07-30

Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 17:00 op 30 September 2021. | The closing date for entries is 30 September 2021 at 17:00.

Kon ek ook maar ’n hond gewees het?

Andrico Goosen Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-27

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Andrico Goosen se Kon ek ook maar ’n hond gewees het? met Ivan Abrahams, onder regie van Nicole Holm. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Goosen, Holm en Abrahams oor die stuk gesels.

Press release: Ground-breaking think-tank at Karoo Writers Festival 2021

LitNet Books and writers 2021-07-22

Twenty educators will participate and enact an innovative fusion of Creative Arts and Life Skills during a two-day think-tank in Cradock at the end of July – a bold moment in local education history. This event will provide a curtain-raiser to the 2021 Karoo Writers Festival, taking place from 28 to 31 July 2021.

Persverklaring: Hannes van Wyk se eenmanvertoning weer te sien

LitNet KKNK 2021-07-20

"Die immergewilde akteur en Kwêla-aanbieder Hannes van Wyk se eenmanvertoning Sê groete vir Ma, moontlik gemaak deur Spar, kan ook nou in die gemak van kykers se eie sitkamers geniet word."

Persverklaring: Teatergesprekke oor Samsa-masjien

LitNet KKNK 2021-07-20

Die KKNK nooi jou na twee teatergesprekke oor Samsa-masjien.

Weg

Carlo Daniels Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-20

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Carlo Daniels in sy monoloog Weg, waarvan die regie deur Andrew Buckland behartig is. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Daniels sy gedagtes oor die stuk deel.

Krap jou liedjie uit die laai!

LitNet Feeste 2021-07-15

Amateur en professionele liedjieskrywers en musikante kan vir dié opwindende kompetisie inskryf. Liedjies kan in enige genre wees, maar moet die skrywer se eie komposisie en pennevrug wees, en in Afrikaans.

Stemme

LitNet Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-13

Hier kan jy die produksies van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, KKNK en NATi, kyk en die tekste lees.

Verspring

Rafiek Mammon Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-13

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Tinarie van Wyk Loots se vertolking van Rafiek Mammon se Verspring, geregisseer deur Fred Abrahamse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en regisseur.

Samsa-masjien as hibriede film. ’n Resensie

Izak de Vries KKNK 2021-07-12

"In Samsa-masjien word die grens tussen toneelstuk, film en video-installasie egter bewustelik oorgesteek."

Persverklaring: Multi-bekroonde Samsa-masjien op film verewig

LitNet KKNK 2021-07-10

Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien is “terug op die planke” en teaterliefhebbers kan nou eksklusief dié multi-bekroonde produksie as verfilmde drama geniet as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees in 2021.

Persverklaring: Die Woordfees kom huis toe – na jou toe | Press release: Toyota SU Woordfees to exclusively broadcast on DStv

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-07-09

Die Toyota US Woordfees vind vanjaar dwarsoor Suid-Afrika en Namibië plaas – eksklusief op DStv. Die Woordfees TV-opwipkanaal première op DStv-kanaal 198 vanaf 1 tot 7 Oktober 2021. | One of South Africa’s biggest arts festivals, the 2021 Toyota SU Woordfees, is set to exclusively broadcast on DStv to local and Namibian viewers. The Woordfees TV festival pop-up channel will premiere on DStv channel 198 from 1 – 7 October 2021.

Persverklaring: Wenners van tweede Dramaweb SA-toneelspelkompetisie bekend

LitNet KKNK 2021-07-08

Aan talent is daar in Suid-Afrika geen tekort nie, en die jong akteurs wat aan vanjaar se Dramaweb SA-toneelspelkompetisie deelgeneem het, is ’n klinkende bewys daarvan!

Stemme: LitNet, Suidoosterfees, KKNK en NATi bring monoloë deur topteatermakers

LitNet Teater 2021-07-08

LitNet het dramaturge uitgenooi om monoloë vir die projek te skryf, waarna die Suidoosterfees en KKNK van die talentvolste akteurs en regissseurs aan boord gekry het om die monoloë op te voer en te verfilm. | LitNet invited playwrights to write monologues for the project, and Suidoosterfees and KKNK commissioned leading actors and directors to produce them.

Persverklaring: Suidoosterfees se nuwe NATi Jong Sterre aangekondig

LitNet Suidoosterfees 2021-07-05

Die nuwe groep aspirant-dramaturge wat gekeur is vir deelname aan die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-projek, is pas aangekondig.

Mediaverklaring: TRIBUO-fonds bly wawyd wakker vir die kunste

LitNet Feeste 2021-06-30

Met Tribuo Wawyd Wakker/Tribuo Wide Awake gaan ses akteurs vanaf Vrydag 2 Julie tot Saterdag 3 Julie deurnag repeteer en improviseer tot hulle ’n verhoogstuk geskep het.

Top