Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Home is where the hurt is: Diane Awerbuck’s Home Remedies

Jonathan Amid 2012-11-07 After finishing Diane Awerbuck’s latest novel, Home Remedies, successor to Gardening at Night, I sat dumbfounded, almost in tears, thinking to myself: How do I describe this evocative novel to someone who loves reading?

Die Afrikaanse skryfgids

Izak de Vries 2012-11-06 "Vóór ek nog mý kopie bekom het, was daar al aspirantskrywers wat my vertel het hoe goed die boek is. Ek het dit intussen gelees en ek beveel dit nou aan vir enige persoon wat in skryf belangstel." Izak de Vries resenseer Die Afrikaanse skryfgids.

Duiwelsklip outentiek in stoffering

Nini Bennett-Moll 2012-10-31 Duiwelsklip is ’n eerlike en ingeligte roman – en sterk aan te beveel vir lesers wat hou van goeie, maar aweregse, literatuur.

Vierde aflewering in Pine Pienaar-reeks skiet tekort

Jonathan Amid 2012-10-29 "Sonder om oorkrities te wees: daar word weinig verder as die braaivleis-brandewyn-en-boepens-verpersoonliking van manlikheid hier gekyk."

Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser

Madri Victor 2012-10-24 "Skoenlapper getuig van insig en mensekennis; die karakters is oortuigend en prikkelend, die ruimte word vernuftig gebruik as toeligting tot die karakters se optrede sowel as om atmosfeer te skep."

Writing in prison: Ampie Coetzee responds to Helize van Vuuren

Ampie Coetzee 2012-10-23 "Breyten's prison writing – Afrikaans poetry, of which little has been translated into English – comprises an anthology of 448 pages! The quality of these verses has been maintained in the more or less 20 books written since then."

Petra Müller se impressionistiese bundel

Marius Crous 2012-10-18 "Maar hierdie geel bundel van Müller staan in die teken van die lewe en die vreugde van leef ..."

David Attwell and Derek Attridge respond to the reviews of The Cambridge History of South African Literature

Derek Attridge, David Attwell 2012-10-18 "It is true that the book is produced in English by a global publisher based in the UK, but how else do we tell the story of South Africa’s literatures to as wide a readership as possible?"

Tussen middernag en dagbreek – nagmerries word gewaarborg

Maggie Marx 2012-10-17 "Moontlik is dit juis wat Bogaards met al dié besonderhede beoog het: om afgryse by die leser uit te lok."

A state of grace on the Crocodile Flats

Jonathan Amid 2012-10-11 "The people of Crocodile Flats are in dire need of something to lift their spirits – and a vision of pious purity and pure piety by a young girl is just the ticket."

LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap

Sandra Troskie 2012-10-11 Die sogenaamde "Godboek", God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles, bekyk die verhouding tussen wetenskap en religie. 

Fyn porselein – te min krake

Bibi Burger 2012-10-11 "Vir wat dit is, is Fyn porselein ’n kwaliteit-boek – aan te beveel vir mense wat hou van Die uurwerk kantel en soortgelyke boeke oor vroue se lewens, en mense wat soek na ’n paar ure se moeitelose vermaak."

Die reg vs die gemeenskap waarin dit geld

Marinus Wiechers 2012-10-03 "Op die voorblad is ’n hoenderhen wat vraend ’n eier betrag. Dit sinspeel op die ou kopbreek-vraag van wat kom eerste, die hoender of die eier? Toegepas op die regte, kan gevra word wat kom eerste, die reg of die gemeenskap waarbinne die reg geld?"

Ophef van grense tussen werklikheid en fiksie in Die kamer langsaan

Madri Victor 2012-10-02 "’n Verhaal wat oor die skryfkuns gaan, ’n indruk wat in die eerste paar hoofstukke geskep word, is dikwels ’n waagstuk; nie alle lesers wil weet hoe ’n boek geskryf word of wat die skryfproses behels nie."

Grensoorlogstories nie grensverskuiwend nie

Burgert A Senekal 2012-09-26 "Die bundel lees in geheel soos die geskiedenis van die Grensoorlog self: dapper pogings en suksesverhale wat gekelder word deur te veel mislukkings ... "

Imagining Professor Yo Ming: A review of The Cambridge History of South African Literature

Helize van Vuuren 2012-09-26 "Literary history has been called the "impossible genre". David Attwell and Derek Attridge have proven that it is not so, and that this genre is constantly evolving into newer forms. The gauntlet has been thrown down. Teamwork has brought us this present thought-provoking work."

The possibility of inclusivity: A review of The Cambridge History of South African Literature

Andries Oliphant 2012-09-26 "Fully aware of the pitfalls lurking below the surface, [Attridge and Attwell] jettisoned the monological or monofocal approach used in the histories of Kannemeyer and Chapman to opt for a multi-authored dialogical approach."

"South African literature is not South African English literature": Linda Kwatsha reviews The Cambridge History of South African Literature

Linda Kwatsha 2012-09-26 "In order to understand the present it is important to look back at the past. This volume is an answer to those who want to understand the beginnings of African literature, the ups and downs of its development, up to its current situation. The history of a country plays a role in the literature of that particular country."

Toward an inclusive literary history: Three scholars review The Cambridge History of South African Literature

2012-09-26 Three experts in Afrikaans, general literary theory and African literature share their impressions of The Cambridge History of South African Literature, a volume about South African literature that covers all eleven of South Africa's official languages. The book is edited by Derek Attridge and David Attwell.

Emosionele oorlewing en aanpassing kom aan die bod

Alta Cloete 2012-09-19 "Ten spyte van die bedrukkende onderwerp is dit geensins ’n somber boek nie. Daarvoor sorg die wonderlike humor wat deurgaans die teks verryk."
Top