Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Die reg vs die gemeenskap waarin dit geld
2012-10-03 "Op die voorblad is ’n hoenderhen wat vraend ’n eier betrag. Dit sinspeel op die ou kopbreek-vraag van wat kom eerste, die hoender of die eier? Toegepas op die regte, kan gevra word wat kom eerste, die reg of die gemeenskap waarbinne die reg geld?"Ophef van grense tussen werklikheid en fiksie in Die kamer langsaan
2012-10-02 "’n Verhaal wat oor die skryfkuns gaan, ’n indruk wat in die eerste paar hoofstukke geskep word, is dikwels ’n waagstuk; nie alle lesers wil weet hoe ’n boek geskryf word of wat die skryfproses behels nie."Grensoorlogstories nie grensverskuiwend nie
2012-09-26 "Die bundel lees in geheel soos die geskiedenis van die Grensoorlog self: dapper pogings en suksesverhale wat gekelder word deur te veel mislukkings ... "Imagining Professor Yo Ming: A review of The Cambridge History of South African Literature
2012-09-26 "Literary history has been called the "impossible genre". David Attwell and Derek Attridge have proven that it is not so, and that this genre is constantly evolving into newer forms. The gauntlet has been thrown down. Teamwork has brought us this present thought-provoking work."The possibility of inclusivity: A review of The Cambridge History of South African Literature
2012-09-26 "Fully aware of the pitfalls lurking below the surface, [Attridge and Attwell] jettisoned the monological or monofocal approach used in the histories of Kannemeyer and Chapman to opt for a multi-authored dialogical approach.""South African literature is not South African English literature": Linda Kwatsha reviews The Cambridge History of South African Literature
2012-09-26 "In order to understand the present it is important to look back at the past. This volume is an answer to those who want to understand the beginnings of African literature, the ups and downs of its development, up to its current situation. The history of a country plays a role in the literature of that particular country."Toward an inclusive literary history: Three scholars review The Cambridge History of South African Literature
2012-09-26 Three experts in Afrikaans, general literary theory and African literature share their impressions of The Cambridge History of South African Literature, a volume about South African literature that covers all eleven of South Africa's official languages. The book is edited by Derek Attridge and David Attwell.Emosionele oorlewing en aanpassing kom aan die bod
2012-09-19 "Ten spyte van die bedrukkende onderwerp is dit geensins ’n somber boek nie. Daarvoor sorg die wonderlike humor wat deurgaans die teks verryk."'n Raaiselroman met bek en binnegoed
2012-09-13"Alhoewel die oplossing van ? moordraaisel in ? mate die aksie van die narratief bepaal, is Steinmair se roman allermins geskoei op die noue navolging van genre-konvensies ... "
Bloed is nie noodwendig dikker as water nie
2012-09-11 "Burger se skryfwyse en temas sluit sterk aan by skrywers soos Welma Odendaal en Jeanne Goosen – albei skrywers wat soms meer gewaagde onderwerpe in hul skryfwerk aanspreek."Reader's review: Impressions of Adventures of a Waterboy
2012-09-05 "Scott is an accomplished musician and lyricist, as well as an entertaining writer. His writing is engaging and vivid (give or take a cliché or two) and he has a knack for characterisation that would probably make him the envy of seasoned novelists."Author of The Book of War, James Whyle, in conversation with Janet van Eeden
2012-08-30 "Whyle’s marriage of history with fine craftsmanship has shot him straight to the forefront of our writing community. His style is inimitable, his ways with language poetic, and he can hold his own against the few literary giants who have emerged from this continent."African Library: The Great Agony and Pure Laughter of the Gods
2012-08-30 "Safari’s text is harrowing to read for most of its length, but is a rich work in the breadth of its reach, though so unassumingly presented."’n Klein lewe allesbehalwe klein
2012-08-08 "Haar storie is nie uniek aan haar nie, maar is universeel van alle wit vroue wat sedert die vyftigerjare in Suid-Afrika grootgeword het."LitNet Akademies-resensie-essay: Wat's nuus? – lewensverhaal van ’n ikoon
2012-08-03 "Die moontlike konstruksies van die Afrikaner wat aan bod kom in Wat’s nuus? is egter op ’n subtieler vlak teenwoordig as wat die geval is met ander onlangse biografieë deur prominente Afrikaners wat baie openliker ’n bemoeienis toon met Suid-Afrikaanse en Afrikanerpolitiek, sowel as die gepaardgaande identiteitskwessies."Stoffel tot nadenke
2012-08-02 "Van bladsy een af gaan die leser saam met Stoffel op safari. Dié leesreis is die moeite werd."LitNet Akademies-resensie-essay: Rodriguez – ’n fiksionele werklikheid
2012-07-27 "Die feit dat ons reeds ander (vroeëre) oorloë gehad het waaroor intussen in die Afrikaanse literatuur korrektiewe geskryf is, stel aan die skrywer ’n uitdaging: Het hy in alle opregtheid gesoek na die waarheid?"Die staat teen Anna Bruwer ’n storie wat enduit boei
2012-07-19"Die ergste daarvan is natuurlik dat laasgenoemde verhaal gebaseer is op ’n ware verhaal, en dit is waarskynlik daarom dat dit soveel lesers aan die hart gegryp het."
