Madri Victor2011-12-13“Die lewe loop soms vreemde kronkelpaaie met ’n mens,” vertel Lettie Louw se ma haar op skool nadat sy, soos vele ander meisies, tevergeefs op die gewilde en aantreklike De Wet Fourie verlief raak, “maar elke pot kry op die ou end sy eie deksel.”
Marius Crous2011-12-13In ’n onderhoud wat Bibi Slippers op 10 November met Johann de Lange gevoer het oor sy jongste bundel, verwys Johann na die skildery van Judith Mason op die voorblad en merk op ...
When I was first asked to review Reclaiming the L-Word I viewed the task with a little trepidation. What could I, a straight, middle-class, white woman, bring to the table, reading about struggles that I cannot even conceive of, in contexts completely foreign ...
JB Roux2011-12-08Volgens SASOL se Vetplante van Suid-Afrika is die Sandveld ’n “sanderige, plat area met rotsriwwe” en strek dit vanaf Alexanderbaai in die noorde tot Bloubergstrand in die suide.
Gerhard Scholtz2011-12-07Na Douwleen Bredenhann se emosiebelaaide debuutroman, ’n Hemelhoë hekkie, volg Bloedwater, ook ’n roman waarin ’n familie uitmekaar geskeur word. Vir die lesersmark nog ’n populêre tema as dit onder die topverkopers val.
2011-12-07Ek het die boek met die kleurvolle voorblad sien lê op die rakke van my plaaslike boekwinkel en dit belangstellend opgetel en deurgeblaai. Interessant, ja, maar vir ’n Stellenbosser is ’n boek oor wyn tog soos sneeu vir ’n Eskimo, nie waar nie?
Jonathan Amid2011-12-07As the winner of the University of Johannesburg Prize and the K Sello Duiker Memorial Award, Chris Marnewick has made a name for himself as a thriller writer who believes his novels should contain certain non-negotiable elements: gripping, complex ...
Helize van Vuuren2011-12-06Die motto voorin Wildvreemd is uit die Jungiaanse analis en storieverteller Estés se Women who run with the wolves. Contacting the power of the wild woman (1992): “Nag na nag word ons gebore uit dieselfde wilde droom.” Die wolf is vir Estés die argetipe ...
Jonathan Amid2011-12-01Having read this stunning new novel in one sitting I am willing to wager a large amount on the fact that White’s novel will go some distance in establishing her as a compelling new voice on the South African literary scene.
Elizabeth Joss2011-11-30It’s only once in a lifetime that you come across a book that really makes sense to you as a woman and inspires you utterly. Clarissa Pinkola Estés’s novel Women Who Run With The Wolves does just this.
Chris Marnewick2011-11-29Soggens as ek oor Bram Fischerweg in Durban werk toe ry en my staal vir die dag se sake, wonder ek oor die advokaat wat Bram Fischer was. Wanneer ek smiddae op dieselfde roete huis toe ry en so in die ry van die advokaat in my ontslae raak, dan ...
Jaco Fouché2011-11-29Toe ek die resensiekopie ontvang en agterop lees die boek is ’n “literêre debuut”, wou ek vra vir wat ’n dominee-skrywer wat waarskynlik heel goed vaar met sy kontreivertellings en Bybelromans wil oorloop na die dark side. Dáár hou skribbelaars ...
Harry Kalmer2011-11-24Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.
Gerhard Uys2011-11-22“Die twee is honger. Hulle sny die vleis van die lyk se boude af en braai die stukke net daar: asof dit skaaptjops is. Maande later vra Piet Byleveld vir hulle hoe dit voel om ’n mens te eet na jy hom gesodomiseer het. Dis net vleis sê die kaalkop sonder emosie, sonder berou ...
Chris van der Merwe2011-11-22In ’n tyd soos ons s’n, waarin mense haastig dink en vinnig skryf, staan die weeklikse koerantrubrieke van Wilhelm Jordaan uit. En nou is daar goeie nuus vir mense wat aan sy rubrieke verslaaf is (en ook vir mense wat sy rubrieke nog nie ken nie): so pas ...
Cilliers van den Berg2011-11-16Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...
Daantjie Badenhorst2011-11-16Die afgelope twintig jaar is Johan Stemmet ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie as aanbieder van die gewilde musiekvasvra Noot vir noot. Noudat sy sestigste verjaardag nader kom, het hy besluit om sy lewensverhaal te vertel.
Chris van der Merwe2011-11-16Azila Reisenberger het in ’n Hebreeuse huisgesin in Israel grootgeword, as jong vrou die wêreld deurreis, en haar later saam met haar Duitse man in Kaapstad gevestig. So pas het van hierdie merkwaardige vrou ’n tipe “vermomde outobiografie” verskyn met ...