Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Talia vat grond: Suid-Afrikaanse Chick-lit skop haar babaskoene uit

Madri Victor 2011-09-08 In Britse uitgewershuise loop die gerug dat chick-lit iets van die verlede is. Hulle meen dis oor die muur, voorspelbaar en vervelig – ten spyte van die sterk aanhang wat dit steeds geniet ...

Piekniek by Hangklip 'n seepgladde plesier

Louise Viljoen 2011-09-08 Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...

LitNet Akademies-resensie-essay: Alice Miller - Saartjie Baumann en Thomas

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2011-08-31 By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word die volwasse leser gekonfronteer met die kind in jouself. Waarom lees ek byvoorbeeld elke jaar ’n Saartjie Baumann of ’n Trompie?

Donkerkamer ingestel op die visuele

Nini Bennett-Moll 2011-08-30 In die nota agter in die digbundel word genoem dat die meeste gedigte in dié bundel tydens ’n graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi is. Botha het voorheen in Nuwe Stemme 4 gedebuteer en aandag getrek as jong digter ...

Politokrasie: Koos Malan se skerp bemoeienis met die territoriale staat

Pieter Duvenage, Pieter Duvenage 2011-08-25 Koos Malan se werk Politokrasie, met die subtitel “die dwanglogika van die territoriale staat”, verdien ’n wye leserspubliek onder Afrikaners in die besonder en Suid-Afrikaners in die algemeen.

LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby

Kerneels Breytenbach, Kerneels Breytenbach 2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?

LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby

Kerneels Breytenbach, Kerneels Breytenbach 2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?

Kopwond: Genesing vir die dinge wat een mens aan ’n ander doen

Jeanette Ferreira, Jeanette Ferreira 2011-08-23 Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog Anthony Feinstein Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624052876 Prys: R170.95 Klik hier en koop Kopwond nou van Kalahari.net! Feinstein, ’n mediese student, omseil etlike kere sy ...

Hoogty – Tydsaam, maar met sorg en wins

Jeanette Ferreira 2011-08-23 Kotze se tweede roman ontvou tydsaam – maar met soveel sorg en wins dat dit ’n genoeglike ervaring is. In haar eerste roman, Toring se baai, het soveel karakters gefigureer dat dit soms terugblaai gekos het om ’n karakter te identifiseer ...
Top