Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

The Young Gay Guys Guide to Safer Gay Sex: Allermins 'n prekerige pamflet

JB Roux, JB Roux 2011-08-11 Die meeste van ons ken Jan van Elfen se Wat seuns moet weet goed. Dié boek staan al jare lank in vir pa’s wat nie besef hoe belangrik dit is om self met hul seuns oor “die dinge van die lyf” te praat nie. Of wie se verhoudings met hul seuns nie intiem ...

Bekendstelling: Die LitNet Akademies-resensie-essay

Etienne van Heerden 2011-08-09 In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.

Eddie Signwriter: An auspicious debut

Kayang Gagiano 2011-08-03

Eddie Signwriter: An auspicious debut

Kayang Gagiano 2011-08-03

Die lewe tussen pikkewyne: Digkuns oor 'n lewensbestaan in absurditeit

Marius Crous 2011-08-03 Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...

Die behoue huis: Verhale teen die skemer

Johan Anker 2011-07-27 By die herlees van Abraham de Vries se kortverhale in die nuwe samestelling deur Wium van Zyl word mens weer eens deur die vakmanskap van hierdie meester van die kortverhaal beïndruk. Dit is met groeiende bewondering en verwondering ...

Ligloop: 'n Genoeglike roete deur 'n "lap van lig"

Zandra Bezuidenhout 2011-07-27 Wanneer ’n digter-denker soos Tom Gouws aan die woord is, kom lesers gou agter dat hulle inderwaarheid met ’n siener te make het. Sy blik op die synstoestand van die mens is uiteraard ryk, verwikkeld en gevarieerd, maar genadiglik ook verrassend helder ...

Die lekkerste perske is 'n vy: De smalle weg na die poort van die poësie

Eckhard Cloete 2011-07-21 Kyk, laat ons nou nie doekies omdraai nie. Met ’n titel en omslag soos dié weet mens hier kom pêre. En perdedrolle is nie vye nie. Alhoewel ’n vy blykbaar wel ’n perske kan wees ...

Het verhaal zonder einde: Requiemroman Tonio van A.F.Th. van der Heijden is zo afschuwelijk dat het daarmee mooi is

Hendrik-Jan de Wit 2011-07-21 Van der Heijden houdt alles zorgvuldig en gedetailleerd bij in zijn dagboeken. De dagboeken vormen de basis van zijn oeuvre. Veel elementen uit zijn oeuvre laten zich herleiden tot de dagboeken. Ze zijn de bron van zijn literaire werk. Zoveel werd mij ...

Top