Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
LitNet Akademies-resensie-essay: Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke: ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks
2012-06-19 "Die roman is in ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks en die modelleser word gedwing om dit as ’n ernstige roman te lees weens die komplekse semantiese universum wat hier aangebied word."In dié rymteskip van René so baie: ’n resensie van in die niks al om van René Bohnen
2012-06-14 <i>In die niks al om</i> van René Bohnen is alles wat ’n tweede bundel behoort te wees. Dié rymteskip vaar goed.Betower: Betree ’n moderne sprokie
2012-06-13 "Met ’n heerlik, liries-poëtiese aanslag begogel Viljoen die leser in hierdie jeugroman. Saam met Nadia en Poenk beleef jy die natuur. Die leser dartel saam deur die 'ritselgroen' woud en ruik die 'sielbruin' grond en die 'oopgebreekte mos en modder'."’n Lyf onthou vra die leser se eie oordeel
2012-06-07 Die 17 kortverhale handel oor die lyflike, hoofsaaklik uit ’n vroulike oogpunt en met die fokus op vroulike hoofkarakters. Daar is egter ook verhale wat uit ’n manlike perspektief vertel word. Die meeste verhale het seks in verskeie gedaantes as tema.Author of Dancing in the Shadows of Love, Judy Croome, in conversation with Janet van Eeden
2012-06-07 “Dancing in the Shadows of Love is an unusual novel in that it takes the form of a moral allegory of sorts, yet seems to be a fantasy novel on one level. However, it’s rooted in a world we can identify with as reality. ”So lig soos klip: Uit die verbreektheid spreek eenheid
2012-06-06"So lig soos klip is ’n voorbeeld daarvan dat een goeie roman swaarder as tien minderes weeg."
