Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Luisterverhale: "Die vaal koestertjie" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden en Rolanda Marais

Eugène N Marais, Marcel van Heerden, Rolanda Marais Luisterverhale 2024-03-13

Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal "Die vaal koestertjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.

’n Onderhoud oor “Die laaste grap van Kleiburg”

Izak de Vries, Niko Brümmer, Stefaans Brümmer, Kerneels Brümmer, Willemien Brümmer, Jurie Conradie Boeke en skrywers 2024-03-13

"Toe ek my pa se goed uitpak die jaar voor laas, vind ek die manuskrip in een van die staalkabinette waar hy alles van waarde liasseer het. Want die grap, dié het hy geweet, was nog lank nie koud nie."

Pasverskyn: Hemel en aarde en ons deur Zirk van den Berg

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-12
Dat die dokter wat mynbaas Hans-Peter Kranz aangestel het, al die tyd ’n vrou is, het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops. Dokter Alexandra Stackelberg kom om die x-straalmasjien by die diamantmyn te bedryf – hoofsaaklik om diamantdiewe vas te trek.

Irma Venter (gebore: 1970’s)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-03-08

"My droom is om eendag die mees elegante Afrikaanse moordstorie te skryf, een waar geen naat wys nie."

Open Book Youth Festival 2024: an interview with Refilwe Nsibande

Naomi Meyer, Refilwe Nsibande Books and writers 2024-03-07

"Growing up, I did not have books. People around me didn’t buy books, and libraries were far from where I lived in Soshanguve. .... I eventually went from not having books to writing them."

Open Book Youth Festival 2024: an interview with Bianca Flanders

Naomi Meyer, Bianca Flanders Books and writers 2024-03-07

"Representation really matters. When you see yourself represented on film or in books, I feel that it sends the message that you are worthy and your stories are worthy of being told. You belong in this world. You are seen."

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Stiltes en stemme

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-03-07

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Stiltes en stemme, ’n huldigingsbundel vir Karel Schoeman, op 12 Maart in Pretoria. Jacomien van Niekerk sal met die redakteur van die bundel, Willie Burger, gesels.

Persverklaring: Spertyd binnekort vir Afrikaanse publikasies vir Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns vir 2024

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-06

Afrikaanse publikasies wat van begin 2020 tot tot einde 2023 verskyn het, kan tot 20 Maart voorgelê word vir oorweging vir die Helgaard Steyn-prys vir Afrikaanse skryfkuns vir 2024.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2024

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2024-03-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

It’s always Friday somewhere in the universe deur Joe Kitchen: ’n resensie

Stefaans Coetzee Resensies 2024-03-06

"'Lees die verdomde boek!' Dit sal egter nie werk nie, tensy die Gordon Ramsay van resensente (lees Joan Hambidge) dit verkondig."

Kroonboek: Karel Schoeman – Stiltes en stemme, ’n huldeblyk (redakteur: Willie Burger)

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-06

In hierdie huldigingsbundel word die wyse waarop hy stemme uit die stilte van die verlede ontruk het, van nader beskou, en word klem geplaas op die wyse waarop hy stilte kon gebruik om stemme beter te laat hoor.

Luisterverhale: "selfmoord 2" deur Breyten Breytenbach, voorgelees deur Marcel van Heerden

Breyten Breytenbach, Marcel van Heerden Luisterverhale 2024-03-05

Marcel van Heerden lees Breyten Breytenbach se verhaal "selfmoord 2" voor. Die verhaal het oorspronklik in Katastrofes, uitgegee deur Human & Rousseau in 1964, verskyn.

Willem Anker (1979–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-03-05

"Aangesien lesers deesdae skaarser is as hoendertande, ysbere of katoolse pandas, lê die toekoms van Afrikaanse of watookalse letterkunde miskien in die opvoeding van ’n volgende generasie lesers."

Smaakmakers? In gesprek met Stefaans Coetzee oor sy toekenning

Izak de Vries, Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2024-03-04

Netwerk24 het Donderdag 29 Februarie 2024 die wenners bekendgemaak van talle kategorieë smaakmakers. Stefaans Coetzee is as die wenner aangewys in die kategorie "Boeke met NB-Uitgewers". Hoe voel hy oor die term smaakmaker? Kan ons smaakmakers se besprekings van boeke vertrou? En: Hoe word ’n mens ’n smaakmaker?

Oude Leeskamer Skrywersaande: Jonathan Amid in gesprek met SJ Naudé en Michiel Heyns

Jonathan Amid Boeke en skrywers 2024-03-01

Die Oude Leeskamer Skrywersaande bring diverse en veeltalige skrywers bymekaar om toeganklike dog prikkelende gesprekke vir die publiek oop te stel. Die eerste gesprek in die reeks het die bekroonde romansiers en vertalers Michiel Heyns en Fanie Naudé betrek om onder andere die romankuns, identiteitspolitiek in fiksie, die vraagstuk van grense in die plaaslike letterkunde, hul proses en die vraagstuk van vertaling aan te spreek.

Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n interpretasie

Chris van der Merwe Leeskringe 2024-02-29

"Die boek lewer diepsinnige kommentaar op ons tyd, maar vertel ook ’n boeiende storie, soos Fermi dit wou hê. Die spanning word gewek en volgehou deur die wisseling tussen vertelperspektiewe, deur verrassende openbarings en boeiende wendings, tot by die aangrypende hoogtepunt van die slot."

Luisterverhale: "Die padda en die maan" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

Jan Rabie, Tobie Cronjé Luisterverhale 2024-02-28

Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal “Die padda en die maan” voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, uitgegee deur Human & Rousseau in 1956, verskyn.

Leon Strydom (1944–2021)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-02-28

Gerrit Olivier: "Strydom dring ’n groot hoeveelheid verwysings, toespelings en dubbelsinnighede sonder enige interpunksie hoegenaamd binne enkele verse saam. Sodoende ontstaan ’n besondere digtheid, soms selfs duisterheid."

Kroonboek: Bybelblokraaie deur Heidri Mittendorf

LitNet Boeke en skrywers 2024-02-28

Bybelblokraaie bevat 70 blokraaie wat opgelos moet word met leidrade wat in die Bybel nageslaan kan word, asook 10 woordsoeke gebaseer op temas uit die Bybel.

Press release: Exploring democracy through a literary lens during Time of the Writer Festival

LitNet Books and writers 2024-02-28

During the weekend of Saturday and Sunday, 17 and 18 March, attendees are invited to explore the complexities of democracy and the different aspects of what builds a democratic society. This year’s programme features various dimensions of reflection on a free and just society through a literary lens.

Top