Persverklaring: Bekendstelling van Faust vertaal in Afrikaans deur Robert Schall | Oude Leeskamer, 9 Mei 2024

  • 0

 

Sluit aan by Oude Leeskamer vir die bekendstelling van Faust deur Johann Wolfgang von Goethe, soos in Afrikaans vertaal deur Robert Schall.

Die digter en skrywer Bernard Odendaal sal in gesprek wees met Schall oor die uitnodigings en genot daarvan om te werk aan dié nuwe rymende vertaling wat daarop gemik is om sowel die poëtiese eienskappe as die humor van Goethe se teks weer te gee.

Donderdag, 9 Mei | 15:30–17:00

Besprekings: events@oudeleeskamer.org.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top