Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Inter-review with Megan Choritz, author of Lost property

Janet van Eeden, Megan Choritz Books and writers 2023-12-12

"It’s difficult to explain, especially when asked what is and isn’t 'true', and I always end up saying that all the feelings are real, but that I may have made up the incidents and even the characters to put those feelings across."

A whistling of birds by Isobel Dixon: a review

Dirk Klopper Books and writers 2023-12-12

"The intertexts, coordinates and ontologies offered in the poems create an intricate network of significance in which many voices are deployed, some echoing others, a polyphony that exalts in the musicality of language, the tone and pulse of words, their conjunctions and conjurations."

Blaas asem in jou skryfwerk deur middel van kortverhale

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2023-12-12

"Jip, ek gebruik skaamteloos Hans se ongekende sukses as lokaas om aspirantskrywers aan te moedig om te skryf. Begin by kortverhale, dit is ’n goeie – maar vrek moeilike – medium om in te oefen."

Wanneer bereik ’n genre ’n versadigingspunt?

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2023-12-11

"As ek nou regtig braaf wou wees, kon ek dieselfde vraag aan die krimikorps rig. Wat laat ’n skrywer se boeke uittroon bo die res? En (ons fluister dit liewers): Is die beste regtig nog die beste?"

In what is vanishing: a reader’s impression of Durban’s Casbah by Ashwin Desai and Goolam Vahed

Darryl David Books and writers 2023-12-09

"Ashwin Desai and Goolam Vahed must be credited for making me see new beauty in what is vanishing. And for elevating the Durban Casbah to the pantheon of great South African places like District Six and Sophiatown."

Ope gesprek oor boekresensies (Desember, 2023)

Sidney Gilroy SêNet-briewe 2023-12-09

"Deur hierdie verklaring te onderteken, bevestig ons ons toewyding aan ’n inklusiewe en oop letterkundegemeenskap. Ons nooi lesers, resensente en kritici om tesame betrokke te raak by bedagsame gesprekke oor ons werke, om ’n omgewing te koester waar diverse stemme nie slegs aanvaar word nie, maar ook gevier word."

Leesbegrip? ’n Kinderboek kan jou kind se wêreld oopbreek

Anke Theron Kinderboeke 2023-12-07

"Die goue draad al die pad van die sukkelende resultate van leesbegripstudies, Ferdinand de Saussure se linguistieke teorie, tot waar ’n mooi prenteboek ’n verskil kan maak, eindig met ’n baie eenvoudige oplossing. As jy wil hê jou kind moet met begrip kan lees, lees vir hulle kinderboeke voor."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Gesprek tussen Johann Rossouw en Henning Pieterse oor Michel Houellebecq en Rossouw se vertaling van Houellebecq se nuwe roman, vernietig

Johann Rossouw, Henning Pieterse Seminare en essays 2023-12-07

Hierdie video vorm deel van Die Johann Rossouw-gespreksreeks.

’n Gesprek oor Gebeente | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Etienne van Heerden, Izak de Vries Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-12-06

Waarom kry ’n mens nie die dorpie Gebeente op ’n kaart nie? Hoekom het hierdie roman twee mense wat ’n misdaad moet ondersoek – die gewone speurroman het dikwels net een speurder nodig?

Mr BookFestivals talks about his autobiography, BookBedonnerd | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Darryl David, Mphuthumi Ntabeni Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-12-06

The conversation meanders through churchyards, book towns, festivals and academic departments. Darryl David, the man who has started so many book festivals, also talks about his love for his wife, his daughter, his dogs and church buildings.

Kinderstories kan help om die dood te hanteer

Leoné Tiemensma Boeke en skrywers 2023-12-06

"Stories kan help om situasies in die lewe te hanteer. Stories kan wys hoe daar met probleme omgegaan kan word en het die potensiaal om kommunikasie oor die dood te fasiliteer."

Joernaal deur Clinton V du Plessis: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2023-12-06

"Joernaal is ’n toeganklike bundel waarin eietydse maatskaplike uitdagings geopper word en temas soos die ars poëtika, die toekoms van Afrikaans as taal, asook die digterlike outobiografiese kode sterk figureer. Dié bundel het my met ’n gevoel van genoegdoening gelaat."

Antjie Krog (1952–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-12-06

"As ek ’n lewe daaruit kon maak, sou ek net wou dig." Lees oor Antjie Krog se lewe en skryfwerk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Fresh off the press: Good Jew, Bad Jew by Steven Friedman

LitNet Books and writers 2023-12-06

Political theorist Steven Friedman addresses how and why the current language around anti-Semitism in Israel has been distorted and weaponised to serve the political objectives of the Israeli state. Friedman’s critique examines what this implies for the fight against racism in South Africa and India, and in other parts of the world.

Ons skulde deur PP Fourie: ’n resensie

Francois Smith Resensies 2023-12-06

"Dan kan jy oor hierdie kleinigheidjies mor, maar wat veel meer tel, is daardie naelbyttonele teen die einde met ’n helikopter wat oor Bloemfontein stotter, polisiesirenes, flitsende ligte, ambulanse – en die moontlikheid dat almal – óns almal – reddeloos in ’n poel yskoue donker water wegsink."

Bekgeveg oor resensies: Aardbewing in ’n miershoop of tydige waarskuwing?

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2023-12-06

"Dat daar ruimte vir beide letterkundige resensies en lesersindrukke is, is die meeste mense dit eens. Dit is die vraag wie bevoeg is om resensies te skryf en die aard daarvan wat die afgelope week die toetsborde oortyd laat werk het."

’n Plekkie in die son?

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2023-12-05

In hierdie aflewering van “Wat kook in die kombuis?” bespiegel Koos Kombuis oor sy rol as resensent na aanleiding van die polemiek oor die skryf van resensies, en hy vertel oor ’n besoek aan die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal.

Who will rule South Africa? by Adriaan Basson and Qaanitah Hunter: a review

Rory Riordan Books and writers 2023-12-05

"Maybe it’s good that much of it is now consolidated into one volume – but we’ve heard it so often and for so long that it is hardly now exciting."

Elders gesien: Op die heel mooiste manier

Helené Prinsloo Elders gesien 2023-12-04

"So sluit die jaar se bekendstellings en boekgeleenthede op die heel mooiste manier af: Met Tom Dreyer wat voorlees uit een van 2023 se hoogtepunte (Nou in infrarooi) en Riku Lätti se blouste kitaarklanke en Danie Marais wat voorlees uit wat seersekerlik 2024 se digterlike hoogtepunt gaan wees (hou die koerante dop)."

Willie Burger oor boekresensies, beïnvloeders en die boekebedryf

Willie Burger Seminare en essays 2023-12-04

"Een belangrike aspek van resensies is dat dit nie alleen iets oor die boek sê nie, nie slegs ’n positiewe of negatiewe oordeel hoef uit te spreek nie, maar dat dit as ’n eie stukkie skryfwerk stimulerend behoort te wees, dat dit na aanleiding van die geresenseerde boek iets oor ons wêreld sal kwytraak wat dit selfs vir die persoon wat nooit die boek gaan of wil lees nie, betekenisvol kan maak om die resensie te lees."

Top