Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Van vetplantsmokkel tot skinderstories, Storm van der Merwe pak nuwe raaisels in Kanniedood: in gesprek met Irna van Zyl

Maryke Roberts, Irna van Zyl Skrywersonderhoude 2026-07-07

"Ek probeer skep vir Storm met elke boek ’n geloofwaardige krisis wat haar op die een of ander manier bedreig, hetsy persoonlik, professioneel of emosioneel."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Ria Winters, skrywer van Daardie lewe

Johann Rossouw, Ria Winters Skrywersonderhoude 2026-07-07

In hierdie bydrae tot die Johann Rossouw-gespreksreeks-artikels, vind ’n videogesprek met Ria Winters plaas. Die gesprek handel oor haar boek oor Karel Schoeman, Daardie lewe. ’n Gesprek omtrent dié boek vind ook op Vrydagoggend 10 Julie 2026 by die Vrystaat Kunstefees se literatuurfees plaas.

PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Stevlyn Vermeulen

Naomi Meyer, Stevlyn Vermeulen PEN Afrikaans 2026-07-07

"As jy goed kan skryf en iets vernuwends het om te sê: Skryf!"

Waarheen verdwyn bladsy 44? Huisgenoot, die kortverhaal en die toekoms van die Afrikaanse letterkunde

Stefaans Coetzee Menings 2026-07-06

"Miskien is dit waarom die verdwyning van bladsy 44 my so diep geraak het. Nie omdat daar een minder kortverhaal was om te lees nie, maar omdat dit my laat besef het hoe maklik ’n letterkunde die klein ruimtes kan verloor waar sy grootste vernuwing begin."

Afrikanerman deur Mart-Marié Uys: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2026-07-06

"Jy kan die Afrikanerman nie in ’n boksie druk nie. Nie hoe hy lyk nie en ook nie hoe hy dink nie. Daar is geen stereotipes nie. Die Afrikanerman behoort tot ’n diverse groep. Maar die oorgrote meerderheid sit met dieselfde trauma, bekommernisse en toekomsvooruitsigte wat hul gemoedsbeswaard maak."

Geskep vir meer: ’n onderhoud met Johan Botha

Naomi Meyer, Johan Botha Skrywersonderhoude 2026-07-06

"Vir baie jare werk ek met mense wat worstel met hul identiteit, selfbeeld, emosionele seer en die vraag: Wie is ek werklik?"

PenAfrican: Land by Maggie O’Farrell – a book review

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2026-07-06

"Land is among the finest historical novels of recent years: intellectually ambitious, emotionally resonant, politically alert and written with extraordinary grace. It confirms Maggie O’Farrell as one of the most accomplished novelists writing in English today."

Boekevat met Deborah: Seuns weet deur Frederick Botha en Grensloos deur Wilna Adriaanse

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-07-06

"Dis ’n lieflike debuut, weerloos, broos en bittersoet." En: "Dis van meet af aan hoogs spannend, en dis veral Adriaanse se vermoë tot karakterisering wat die leser vasgenael hou." Lees Deborah Steinmair se boekrubriek.

’n Manuskrip is nog nie ’n boek nie

Chrisanth Isaacs Menings 2026-07-03

"Teen die tyd dat ’n boek op ’n winkelrak beland, het ’n hele span reeds daaraan gewerk: redakteurs, proeflesers, ontwerpers, bemarkers, verkoopsmense en boekhandelaars."

Frederick Botha beantwoord vrae oor Seuns weet

Naomi Meyer, Frederick Botha Skrywersonderhoude 2026-07-03

"Om te hoor dat lesers hulself in jou werk herken, daarmee kan identifiseer, en op ’n manier selfs getroos word daardeur, is ’n wonderlike gevoel."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2026

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2026-07-03

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Fresh off the press: Wild things never die by Sally Andrew

LitNet Books and writers 2026-07-02

Tannie Maria is wrestling with a fear of the dark and Henrietta has PTSD. But this doesn’t stop the intrepid agony aunt – and her hen – from going undercover with Maria’s fiancé, detective Henk Kannemeyer, to the Karoo Wilderness Reserve. Their mission: Save the vetplantjies!

’n Nuwe skatkis! Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie

Alet Mihalik Resensies 2026-07-01

"Wanneer ’n kind ’n rympie aanleer, versterk dit die neurologiese 'paadjies' wat verband hou met sekwensie of opeenvolging, wat nodig is vir  memorisering van die alfabet, vermenigvuldigingstafels, ens."

The boy and the whale shark by Cayla Lewis: a reader’s impression

Sumaya Adams Books and writers 2026-07-01

"The whale shark becomes more than just an animal encounter; it feels like a quiet symbol of acceptance and calm strength."

Wysiging op wysiging van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg?

Naomi Meyer, André Myburgh Kopiereg-wetsontwerp 2026-07-01

"Die gevolge van die hof se besluit is dat onsekerheid oor die grondwetlikheid van ’n menigte bepalings van die wetsontwerp sal voortduur na hul aanname en inwerkingtreding, en skeppers en eienaars van kopieregwerke sal hul keer op keer tot die howe moet wend om die regte in hul werk te beskerm."

Persverklaring: Kom kuier saam! Vrystaat Kunstefees Literatuurfees 7–11 Julie 2026 in die ATKV-Boeke-oase!

LitNet Feeste 2026-07-01

Gratis bywoning vir lede van die ATKV en Vriende van NALN-vereniging by alle Literatuurfees-geleenthede.

Leela Verity’s Spirit @ rest: an interview

Naomi Meyer, Leela Verity Interviews 2026-06-30

"Blaise Pascal put it beautifully when he said (paraphrased) that we have a God-shaped hole in our souls that only God can fill."

Die onsigbare deur PJO Jonker: ’n lesersindruk

Elsabé Welman Lesersindrukke 2026-06-30

"Vanaf die eerste bladsy het Jada, Erfdeel en Jonker se manier van skryf deel van my geword – hierdie is nie ’n gewone liefdesverhaal nie. Nie ’n spannings- of speurroman nie. Die boek het sy eie stasie."

Mad Monkey and the wildfire by Bookey Peek: a reader’s impression

Sumaya Adams Books and writers 2026-06-30

"The story is filled with exciting moments, but it also takes time to explore the emotional impact of losing a home and being forced into unfamiliar surroundings."

Die blou huis deur Erika Murray-Theron: ’n onderhoud

Carla van der Spuy, Erika Murray-Theron Skrywersonderhoude 2026-06-30

"Op byna 85 het Erika Murray-Theron – skrywer van 12 boeke, waaronder nege romans, niefiksie en kortverhale – haar eerste kinderboek, Die blou huis, bekendgestel. Dis dan ook nie juis ’n verrassing nie, want sy is die ouma van 10 kleinkinders!"

Top