Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Oxford University Press SA nooi digters uit om gedigte te skryf
2026-06-17"Oxford University Press SA nooi belangstellende digters uit om gedigte teen ’n eenmalige fooi vir leerders in graad 4, 5 en 6 (dit is 10-, 11- en 12-jariges) te skryf. Ons soek ook veral na digters wat in Kaaps kan skryf."
Onder ’n bloedrooi hemel en Die oorkant deur Annemarié van Niekerk: Wanneer feite en stories ineenstrengel en kruisbestuif
2026-06-17"Die sentrale tema in beide is ’n herbesoek aan ’n omgewing wat uit die verlede dateer, gewapen met die kennis en terugbeskouings van die hede."
Kaaps. Woriboek – Woordeboek – Dictionary onder leiding van Quentin Williams: ’n lesersindruk
2026-06-16"Afrikaans en Kaaps is bekend daarvoor dat die twee tale histories ’n komplekse en ongemaklike verhouding het, en dit lyk nie asof dit spoedig gaan verander nie. Hierdie bespreking poog maar net om die problematiek uiteen te sit sonder om ’n spesifieke posisie te verdedig."
Tsietsi Mashinini: Elusive hero of Soweto on Youth Day 2026 – a sociopolitical and biographical analysis
2026-06-15"Viewed in its entirety, Mathe’s biography is ultimately a meditation on memory, political ownership and historical erasure."
The boy and the whale shark by Cayla Lewis: a review
2026-06-15"In a world where we are regularly faced with body shaming and bullying due to appearance, this book allows us to talk to children openly about these important themes and how to deal with them."
Persverklaring: 2026-UJ-pryse vir Afrikaans – kortlyste
2026-06-15Die volgende boeke, alfabeties volgens outeur, is deur die beoordelaars uitgesonder vir die kortlyste van die 2026-UJ-pryse vir Afrikaans.
Programme release: Schreiner Karoo Writers Festival 2026
2026-06-13The Schreiner Karoo Writers Festival takes place from 18 to 21 June 2026 in Nxuba (Cradock). The full programme of the festival, made possible by the Avbob Poetry Project and the Amazwi South African Museum of Literature, has been released.
Uitnodiging: Die Hertzogpryswenners van Swellendam
2026-06-11As deel van die reeks oor die Hertzogpryswenners van Swellendam, fokus ons hierdie jaar op Uys Krige. Hiermee kom twee uitnodigings.
Persverklaring: Gratis kreatiewe kursus vir opkomende skrywers in Gqeberha
2026-06-11Die doel van hierdie projek is om nuwe skrywerstemme te vind en stories en gedigte te help ontwikkel wat ons letterkunde verruim. Die Jakes Gerwel Stigting streef daarna om opkomende talent te identifiseer en te ontwikkel.
Boekevat met Deborah: Die vrou met nege lewens deur Debbie Loots, Die blou huis deur Erika Murray-Theron en Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen
2026-06-11"Ek is oortuig. Ek is ’n aanhanger."
Om die land te dwing om vroeër te kyk: ’n onderhoud met Julian Jansen
2026-06-11"Hy skryf oor bylmoorde, reeksmoordenaars en verkragte kinders, maar uiteindelik gaan sy werk selde net oor misdaad. Dit gaan oor die vraag wat vóór die misdaad gebeur het."
Basjan se flessie vir depressie deur Joe Kleinhans: ’n lesersindruk
2026-06-11"Geheime, skuldgevoelens en goeie bedoelings wat skeefloop, word alles hier ingespan. En as dinge te erg begin raak, gryp Basjan maar na sy vertroude flessie vir depressie."
Pasverskyn: Die oorkant deur Annemarié van Niekerk
2026-06-10Aan die oewer van die silwerwit getyrivier keer sy nou terug na die geheime van haar kinderjare. Terwyl Ada by haar vriendin Mel, ’n omgewingsnavorser, bly, probeer sy deur haar skryfwerk die skimme van haar verlede tem.
Cliff-hanger: Die fluisteraar deur Jacolet van den Berg – ’n skrywersonderhoud
2026-06-10"Dit motiveer my altyd om die volgende storie aan te pak."
Resensie van Mei en alles daarna deur Zelda Bezuidenhout
2026-06-08"’n Paar dae nadat jy die boek klaar gelees het, voel jy lus om vir ’n Juna ’n teksboodskap te stuur en te vra wanneer gaan julle weer saam koffie drink."
Uitnodiging: Seuns weet by Oude Leeskamer op 13 Junie
2026-06-08In Seuns weet se verhale ontvou ’n jong, wit, gay Afrikaanse man se belewenis van sy seksualiteit, geloof, familiebande, vriendskap, skrywerskap en die maatskaplike werklikheid waarin hy hom bevind.
Enigma deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2026-06-08"Van Rensburg het homself bewys as meester van intrige sowel as humor. Sy romans, ja selfs die misdaadfiksie, is nie ontdaan van deernis nie. Sy vertelstyl is gemaklik en die storie neem sy loop. Die karakters oortuig en die dialoog val reg op die oor."
Dood en lewe loop hand aan hand: Marjan Setrapi en Lieke Marsman is oorlede, ure uitmekaar.
2026-06-05"Wanneer lewe en dood mekaar in die oë kyk, kan ons soms net seker maak dat die saamstap na die einde mooi kan wees."
Uitnodiging: Gerald Groenewald (UJ) se gesprek "Die grootste van ons volk: MER, MT Steyn en Afrikaanse taalnasionalisme"
2026-06-04Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na Gerald Groenewald (UJ) se gesprek, “Die grootste van ons volk: MER, MT Steyn en Afrikaanse taalnasionalisme”, op Woensdag 10 Junie 2026 om 18:00 by NALN.
