Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

"Real romance is more complex" – an interview with Nadia Cassim

Cliffordene Norton, Nadia Cassim Books and writers 2026-02-25

"My advice to other writers is simple: Write what is truly on your heart, without overthinking how it will be received. When you write from an honest place, you’re rarely wrong."

Treading water by Kay Brown: A reader’s impression

Catharine Keene Books and writers 2026-02-25

"I found the emotional tension engrossing and the ending very satisfying."

PenAfrican: Grief made flesh – on Hamnet and the burden of adaptation

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2026-02-25

"There are seasons in which grief is not a mere abstraction, but a habitation. In such seasons, one reads and watches everything differently – as I recently reread Maggie O’Farrell’s book Hamnet and watched the movie of the same title, with different eyes. It became a revelation of what happens when private loss hardens into art."

Invitation: Join us at the launch of Sappi tree spotting Cape: from coast to Kalahari

LitNet Books and writers 2026-02-24

The beautifully illustrated Sappi tree spotting books are the perfect guide for both beginners and experts making finding trees easy, enjoyable and rewarding.

Treffersparades en merietelysies

Koos Kombuis SêNet-briewe 2026-02-24

"Is daar iets soos ’n Groot Afrikaanse Roman? Is dit al geskryf, of moet ons nog daarvoor wag?"

WJ du P Erlank (Eitemal) (1901–1984)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-02-24

"Onthou dit, Jaffie, die groot dinge begin nooit by die slimmerige en die hoë mense nie; hulle word te vasgevat deur hul slimmigheid ... maar ’n klompie van die eenvoudige vaallyf-eseltjies wat baie swaargekry het, omdat hul base arm was, het die woorde opgevang in hul oorpype, en hul harte het dit geglo." (uit Jaffie: ’n eselromannetjie)

’n Resensie van Huisgenoot: Het jy geweet?

Magdel Vorster Resensies 2026-02-23

"Dit is ’n boek om deur te blaai en te lees wat jou oog vang, of waarin jy belangstel. Die lekkerte lê, soos met baie kleurvolle publikasies soos hierdie een, onder andere in die lukraak feite wat raakgelees word."

Uitnodiging: ’n boekefees te Oudtshoorn

LitNet Boeke en skrywers 2026-02-23

Die Arbeidsgenotkomitee nooi u hartlik na hierdie geleentheid op 28 Februarie.

En toe kom jy deur Nerine le Roux: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2026-02-23

"Ek waardeer die feit dat hierdie ’n skoon storie is. Ja, daar is heerlike fisieke aangetrokkenheid tussen Samantha en Zak, maar dis nie ’n blatante gegryp, gevroetel, gevat en gevry nie."

Kleurvol deur Erika Barnes: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen Lesersindrukke 2026-02-23

"Ek hou daarvan dat Erika Barnes in vrye vers skryf. Ek hou daarvan dat sy nie onverstaanbare simboliek gebruik sodat ’n mens moet wonder wat sy wil sê nie."

Dubbelspel vir haar hart deur Tosca de Villiers: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2026-02-19

"Dubbelspel vir haar hart is ’n heerlike verhaal. As jy hou van ’n boek met ’n stadiger pas, maar wat jou tog verras met oomblikke waar jy jou oë ’n paar maal vinnig moet knip, dan sal jy hierdie Romanza geniet."

Persverklaring: LAPA-jeugromankompetisie 2025

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2026-02-19

Die kortlys vir LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 2025 is bekend! Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem.

Pasverskyn: Die kasteel van die blou draak deur Troula Goosen

LitNet Boeke en skrywers 2026-02-19

Die kasteel van die blou draak is ’n heerlike tydsreisavontuur deur bekroonde skrywer Troula Goosen.

Kortliks met Stefaans: Hoe goed is ’n hitman om afgetree te bly?

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2026-02-18

"Wat doen ’n goeie misdaadroman: Bly dit by jou, of moet dit gedeel word?"

Do we still feel safe enough to invest in romance?

Cliffordene Norton, Alta Cloete, Elsa Winckler, Nadia Cassim Interviews 2026-02-18

Cliffordene Norton spoke to three romance authors and asked them whether they think people in South Africa feel emotionally and socially safe enough to fall in love. The answers were layered. "History shows that people fall in love regardless of circumstances ... During wars, plagues, political unrest. Falling in love is not always a rational act; it happens."

Cliff-hanger: What does romance look like now?

Cliffordene Norton Books and writers 2026-02-17

"The most persistent critique of romance is that it is formulaic: read one, read them all. And yet, it is one of the most resilient genres globally. It outsells most others. It sustains fiercely loyal readers. It adapts."

Die skaaktowenaar van Grootbos deur oom LJ: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen Lesersindrukke 2026-02-17

"In hierdie boek leer ons nie net skaak speel nie, maar sommer ook ’n paar lewenslesse. Een van die lewenslesse: eerlikheid."

Persverklaring: Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nuwe vertalings na Arabies, Duits en Bulgaars

PEN Afrikaans Boeke en skrywers 2026-02-17

PEN Afrikaans kondig met trots aan dat die PEN Afrikaans Vertaalfonds drie vertaalprojekte sal ondersteun wat die Afrikaanse letterkunde na nuwe internasionale lesers sal neem.

Rietspruit deur Johann Lodewyk Marais: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2026-02-17

"Die Rietspruit tree as’t ware op as ’n karakter in eie reg met sy eie geografiese, selfs emosionele en simboliese onderstrominge – riete buig, maar breek nie, en spruite borrel op as nuwe begin."

Heil die Leser! Oor prikkelpoppe en oeroue entiteite

Nini Bennett-Moll Boekrubrieke 2026-02-17

"Naledi het inderdaad ’n wye verskeidenheid boeke in hul stal en is besig om naam te maak as een van ons heel voorste uitgewers."

Top