Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Waar daar weerlig is: Johann de Lange oor sy jongste bundel
2011-11-16 Pryse het absoluut niks met die bedryf van skryf te doen nie, en kan trouens baie skadelik wees.Inspring, kêrels! – Waarvoor dié heruitgawe?
2011-11-15 My heel eerste vraag met die herlees van PJ Schoeman se Inspring, kêrels! was: Vir watter mark is hierdie boek (die heruitgawe van die oorspronklike boek wat in 1960 verskyn het) bedoel? Die vraag het my van begin tot einde gepla. Daarmee saam ...Light and After: From the mind of a sensitive poet
2011-11-15 Kobus Moolman’s Light and After is his fifth collection of poetry. Lyrically evocative and engaging, this collection reintroduces readers familiar with Moolman’s poetry to his confident lines, unique images, memorable language and impressive narrative ...LitNet Akademies-resensie-essay: Grond/Santekraam
2011-11-10 Die beëindiging van apartheid en die omverwerping van die ancien régime in Suid-Afrika het oor die afgelope nagenoeg 20 jaar ’n skynbaar nimmereindigende vloed publikasies vanuit ’n verskeidenheid invalshoeke tot gevolg gehad.Phillippa Yaa de Villiers on her experience of Poetry Africa
2011-11-09 What did being invited to Poetry Africa mean to you?It was a great honour and an opportunity to share ideas with brilliant minds from around the world.
