Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Ronelda S Kamfer: Pijn is voor iedereen hetzelfde

Jooris van Hulle 2011-12-05 Met haar bundel Noudat slapende honde (2008) werd de bruine Afrikaanse dichteres Ronelda S Kamfer in Zuid-Afrika ingehaald als de nieuwe sensatie. Haar poëzie werd al snel vergeleken met die van om Antjie Krog. Onder de titel Nu de slapende honden  ...

Testing characters Again 2

Maggie Marx 2011-12-02 Contrary to popular belief

Things I Thought I Knew: Lyrical and gripping sophomore effort from Kathryn White

Jonathan Amid 2011-12-01 Having read this stunning new novel in one sitting I am willing to wager a large amount on the fact that White’s novel will go some distance in establishing her as a compelling new voice on the South African literary scene.

Reader’s Review: Inspiration and the Inner Wolf: Women Who Run With The Wolves

Elizabeth Joss 2011-11-30 It’s only once in a lifetime that you come across a book that really makes sense to you as a woman and inspires you utterly. Clarissa Pinkola Estés’s novel Women Who Run With The Wolves does just this.

NB-Uitgewers Groot Afrikaanse Romanwedstryd

2011-11-29 Inskrywings vir die NB-Uitgewers Groot Afrikaanse Romanwedstryd het amptelik op 1 November 2011 gesluit. Met ’n eerste prys van R200 000 is dit die grootste Afrikaanse literêre prys in die land. Die tweede prys is R70 000, die derde prys R40 000 en die ...

Oewerbestaan se herdruk in Johannesburg gevier

René Bohnen, Melt Myburgh 2011-11-29 Die tweede oplaag van Melt Myburgh se Oewerbestaan, vroeër vanjaar bekroon met die Ingrid Jonker-prys, is in November in Johannesburg gevier met ’n partytjie wat deur Myburgh se vriende gehou is. René Bohnen was onder die 80 gaste en het foto’s ...

Dana-kragtoer tref Boland

François Verster 2011-11-29 Die naweek van 26 en 27 November was besonders vir die Boland: Dana Snyman het die Saterdagoggend by Protea se boekwinkel op Stellenbosch gesels oor sy nuwe boek, Hiervandaan. En Sondagaand was dit weer hy, en die musiekgroep ...

Bram Fischer: ’n Portret van teenstrydighede

Chris Marnewick 2011-11-29 Soggens as ek oor Bram Fischerweg in Durban werk toe ry en my staal vir die dag se sake, wonder ek oor die advokaat wat Bram Fischer was. Wanneer ek smiddae op dieselfde roete huis toe ry en so in die ry van die advokaat in my ontslae raak, dan ...

Barend Vos se ’n Dorp soos Silwer Streams vat die platteland aan

Jaco Fouché 2011-11-29 Toe ek die resensiekopie ontvang en agterop lees die boek is ’n “literêre debuut”, wou ek vra vir wat ’n dominee-skrywer wat waarskynlik heel goed vaar met sy kontreivertellings en Bybelromans wil oorloop na die dark side. Dáár hou skribbelaars ...

Nuut by NB-Uitgewers

2011-11-29 Dié splinternuwe woordeboek gee Engelse definisies vir sowat 12 000 woorde uit Standaardengels wat die meeste gebruik word. Vir elke betekenis word ’n Afrikaanse vertaling verstrek. Unieke Suid-Afrikaanse Engelse woorde is ook opgeneem.

Test asdf asdf

David van den Bergh 2011-11-25 Testing

Boeke maak ’n verskil

Amelia Mulder, Steyn du Toit, Christine Mulder 2011-11-24 Books4Change gee jou die geleentheid om tweedehandse boeke teen goeie pryse te koop, asook liefdadigheidsorganisasies te ondersteun. Books4Change is in 2009 begin deur ’n ma-en-dogter-span van die Helderberg ...

Verna Vels na meer as vyf dekades van Liewe Heksie oorlede

Verna Vels, Steyn du Toit 2011-11-24 Verna Vels is oorlede. LitNet bring hulde aan die skepper van die gewilde karakter Liewe Heksie. Hier is 'n onderhoud met dié skrywer wat gedurende 2011 op LitNet verskyn het.

Hiervandaan: Baie meer as ’n road movie

Harry Kalmer 2011-11-24 Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.

Book snaps for Christmas Shopping

Janet van Eeden 2011-11-24 A pile of books landed on my desk recently which would fall into the category of good reads and great Christmas presents. I’ve done a quick snapshot of each one to whet your appetite for the Christmas shopping season.

Resident Alien told you so

Janet van Eeden 2011-11-24

Wishlist 2011

2011-11-24

My Wishlist: Steyn du Toit

Steyn du Toit 2011-11-24 The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Steyn du Toit has chosen for his loved ones.
Top