2012-01-13 Heilna du Plooy en Loftus Marais stel Nuwe Stemme 5 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.
Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Sirkusboere, Halfaampieskraal vier fees, Bitter Heuning, Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer, Sir David Pieter de Villiers Graaff: Die erfridder van De Grendel en Die wêreld se beste boek
Michelle McGrane2011-12-15Anthologies are a great introduction to the work of individual poets – and they’re fabulous gifts. If you’re unsure where to start, here are a few suggestions from my bookshelves.
Ina Wolfaardt-Gräbe2011-12-15Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, gepubliseer deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, is vanjaar ’n volle vyftig jaar oud. Die Redaksie het dit goedgevind om ’n feesuitgawe saam te stel ter viering van hierdie besondere mylpaal ...
Willem Anker, Naomi Meyer2011-12-15Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs van R350 000 is pas aan Willem Anker, skrywer, dramaturg en dosent, toegeken. Naomi Meyer het hom gou 'n paar vrae gevra voordat hy begin skryf.
Douwlina du Plessis2011-12-15Dié lekkerlees 260-bladsy-boek is deur Protea Boekhuis uitgegee en vul beslis ’n ruimte en behoefte in die mark. Mense met vrae oor die mediese toestande wat hulle, om verskeie redes, nie met hulle mediese praktisyns wil bespreek nie, het hier goeie ...
Nanette van Rooyen2011-12-15Fanie Viljoen, die Vrystaatse jeug- en kinderboekskrywer, het dit as missie om die jeug aan die lees te kry en dit so te hou. Hierin slaag hy met vleuels aan die voet. Opvallend van sy skryfstyl is sy trefseker woordgebruik, fantastiese verbeelding en skerp sin vir humor.
Jonathan Amid2011-12-15While I was reading Sofi Adelbrand’s debut novel Triumph of the Pennywhistle(the author’s real name is Runa Prinsloo) a few questions relentlessly battered against the hinges of my reading experience: Is there a limit to the ways that certain stories can be ...
Susina Jooste2011-12-15The huge number of varieties and ingredients on supermarket shelves has changed our eating habits. Fresh salads, herbs and vegetables jostle for space with many local and exotic ingredients. Dishes that appear on our family tables and when we entertain ...
Annie Gagiano2011-12-15With a plot as complex as the one deployed here, one needs to keep one’s wits about one as the secrets alluded to in the title gradually unfold or are suddenly exposed to the reader and to one or other of the characters.
Heinie Heydenrych2011-12-14Die twee sentrale gebeurtenisse in die Afrikaners se geskiedenisbewussyn, die Groot Trek en die Anglo-Boereoorlog, het al tot heelwat geskrifte – wetenskaplike geskiedskrywing sowel as fiksie – aanleiding gegee. Dis egter opmerklik dat oor nóg ...
Schalk D van der Merwe2011-12-14Ek vermoed dat daar baie mense is wat meer geïnteresseerd is in David Kramer as mens as wat hulle is in die sosiopolitieke konteks van sy werk