Bill Nasson2011-12-14The author’s close interest in the lives of the Angolan Afrikaners has resulted in a detailed, scholarly and yet very readable history that recreates a tough and mostly messy rural world.
Madri Victor2011-12-13“Die lewe loop soms vreemde kronkelpaaie met ’n mens,” vertel Lettie Louw se ma haar op skool nadat sy, soos vele ander meisies, tevergeefs op die gewilde en aantreklike De Wet Fourie verlief raak, “maar elke pot kry op die ou end sy eie deksel.”
Marius Crous2011-12-13In ’n onderhoud wat Bibi Slippers op 10 November met Johann de Lange gevoer het oor sy jongste bundel, verwys Johann na die skildery van Judith Mason op die voorblad en merk op ...
When I was first asked to review Reclaiming the L-Word I viewed the task with a little trepidation. What could I, a straight, middle-class, white woman, bring to the table, reading about struggles that I cannot even conceive of, in contexts completely foreign ...
JB Roux2011-12-08Volgens SASOL se Vetplante van Suid-Afrika is die Sandveld ’n “sanderige, plat area met rotsriwwe” en strek dit vanaf Alexanderbaai in die noorde tot Bloubergstrand in die suide.
Joanne Hichens, Janet van Eeden2011-12-08In Divine Justice, Hichens leaps solo into a story of bizarre characters, tensely twisted plots, chilling hatred and a denouement to die for.
Gerhard Scholtz2011-12-07Na Douwleen Bredenhann se emosiebelaaide debuutroman, ’n Hemelhoë hekkie, volg Bloedwater, ook ’n roman waarin ’n familie uitmekaar geskeur word. Vir die lesersmark nog ’n populêre tema as dit onder die topverkopers val.
2011-12-07Ek het die boek met die kleurvolle voorblad sien lê op die rakke van my plaaslike boekwinkel en dit belangstellend opgetel en deurgeblaai. Interessant, ja, maar vir ’n Stellenbosser is ’n boek oor wyn tog soos sneeu vir ’n Eskimo, nie waar nie?
Peter Church, Steyn du Toit2011-12-07Bitter Pill is an edgy, racy thriller set primarily in Cape Town, that explores topical and controversial themes with classic page-turning storytelling.
2011-12-07Hierdie brief is aan die langerige kant (jammer daaroor), maar dis miskien belangrik in die lig van die feit dat Dan Roodt onlangs in ‘n fietsryverslag in Rapport na homself verwys het as die nuut-herverkose president van “Pretoria-PEN”.
Janet van Eeden, Naomi Meyer2011-12-07Award-winning film-maker and journalist Janet van Eeden has launched a crowd-sourcing campaign for her film A Shot at the Big Time, inspired by the story of her brother, Jimmy, who took his own life rather than fight in the apartheid Border War, a war ...
Jonathan Amid2011-12-07As the winner of the University of Johannesburg Prize and the K Sello Duiker Memorial Award, Chris Marnewick has made a name for himself as a thriller writer who believes his novels should contain certain non-negotiable elements: gripping, complex ...
Carina Stander, Bibi Slippers2011-12-06Hallo Carina, en baie geluk met die verskyning van jou eerstelingroman, Wildvreemd. Kom ons begin by die begin: jy vertel in ’n onderhoud in Rapport dat die eerste sin van jou roman hom reeds tydens jou universiteitsdae by jou aangemeld het, sommer terwyl ...
Helize van Vuuren2011-12-06Die motto voorin Wildvreemd is uit die Jungiaanse analis en storieverteller Estés se Women who run with the wolves. Contacting the power of the wild woman (1992): “Nag na nag word ons gebore uit dieselfde wilde droom.” Die wolf is vir Estés die argetipe ...
Jooris van Hulle2011-12-05Met haar bundel Noudat slapende honde (2008) werd de bruine Afrikaanse dichteres Ronelda S Kamfer in Zuid-Afrika ingehaald als de nieuwe sensatie. Haar poëzie werd al snel vergeleken met die van om Antjie Krog. Onder de titel Nu de slapende honden ...