Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boeke oor die dood

Johannes Comestor 2011-10-07

Sirkusboere: ’n Boeiende en vermaaklike historiese roman

Chris van der Merwe 2011-10-06 Sonja Loots het in 1995, op baie jeugdige leeftyd, die aandag getrek met die verskyning van haar debuutroman Spoor. Nou, sestien jaar later, het haar tweede roman, Sirkusboere, verskyn – ’n publikasie waarna baie lesers uitgesien het. Sirkusboere is ...

Skool: Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel onder oë

Marius Crous Resensies 2011-10-05

"By die lees van hierdie roman word die leser opnuut bewus gemaak van die chaos in die Suid-Afrikaanse skole en verklaar dit hoekom die leerders wat dan op universiteit opdaag, so ’n geweldige agterstand het."

Kopreis is ’n lekker boek

Harry Kalmer 2011-10-04  Wanneer jy aan die einde van die boek Gerrit Rautenbach se Kopreis neersit, raak jou eie kop vir ’n paar oomblikke stil.

Big Book Chain Chat #80: The right time to write

James Fouché Books and writers 2011-09-29

"Since my first novel was published I’ve been doing this unbearable balancing act between careers – flipping between the one I have to do and the one I want to do. Unfortunately there is no middle ground or one correct option for now."

Open Book-verslag: Eerste versamelinge

Bibi Slippers 2011-09-28  
Top