Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Shafinaaz Hassim in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden Books and writers 2011-10-19

"The common theme running through the stories is that of disempowerment, either through sexism, poverty, racism or war. The phrase 'belly of fire' refers to the churning anxiety inside each soul whose voice has been suppressed through fear of reprisal."

Nie sirkus of sielkundige nie, maar skrywer: Jaco Jacobs gesels met Naomi Meyer oor die monsters in Weerwolfprobleme

Naomi Meyer, Jaco Jacobs Skrywersonderhoude 2011-10-17 Weerwolfprobleme Jaco Jacobs Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799349603 Prys: R63.95 Klik hier en koop Weerwolfprobleme nou van Kalahari.net! ’n Kas vol monsters. Het die boeke een vir een na jou gekom, of het jy die geheel reeds voor jou gesien toe jy dit begin skryf het? Ek het die boeke een-een aangepak. Omdat elke storie […]

Fotoblad: Simposium oor die lewe en werk van Adam Small

Bibi Slippers 2011-10-13 ’n Simposium oor die lewe en werk van Adam Small is op Vrydag 8 Oktober by die UWK aangebied.

Dankbaarheid teenoor God en my medemens

Floris A Brown 2011-10-13

Copying, circulating, concealing and contesting in Cape Town’s reading cultures

Clive Algar 2011-10-13  As an outcome of this boekjol the social movement Equal Education will hand over a fully stocked and functioning library to Matthew Goniwe High School in Khayelitsha. I’m a product of a Cape township high school and I remember that the library was kept under lock and key in the principal’s office, more for the benefit of reporting to the school inspector that no books had been lost or stolen

LitNet Akademies-resensie-essay: Net ’n lewe as ’n feministiese teks

Nini Bennett-Moll 2011-10-12  Ek pak ’n geborduurde katoennagrok in vir die hospitaal, ’n paar babygrows en weggooidoeke, ’n walkman met tapes van opera-arias wat ons oorsee gekoop het en Beyond good and Evil van Nietzsche.
Top