Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012

  • 0

Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is Maandagaand 12 Maart 2012 by ’n private funksie by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. Met ’n eerste prys van R200 000 is dit die grootste Afrikaanse literêre prys. Die tweede prys is R70 000, die derde R40 000 en die debuutprys R40 000. Altesaam 129 inskrywings is ontvang.   Al die wen-manuskripte sal binne die volgende twee jaar by verskillende drukname van NB-Uitgewers verskyn.

Bibi Slippers het by die wenners aangeklop om meer uit te vind oor hul manuskripte. Ons plaas ook die beoordelaars se commendatio’s vir die wen-manuskripte, met vergunning van NB-Uitgewers.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top