Janet van Eeden2011-09-20 Junkets Publisher started as a one-off. In 2005 I had written Rebel Angel, a novel based on the life of the poet John Keats. I didn’t offer it to any of the mainstream publishers because I believed that at that particular time they should be publishing South African material, not books about British poets.
2011-09-15Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 9 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die vierde keer ...
Nicol Faasen2011-09-15In die Roelandstraat Hotel se kroeg gesels Theo Kemp en Josh Kriel. Theo, ondersoeker van skole se swakhede, wil meer inligting bekom oor onderwysdepartemente se skynbare onvermoë om die infrastruktuur van skole ...
Jaco Fouché2011-09-13Die stem van Thijs Nel se verhalebundel ’n Annerster soort is sterk. Die redigering is goed. Ek het nie ’n enkele drukfout raakgesien nie en die taalgebruik is op die man af, maar keurig. Beskrywings word in kort sinne baie doeltreffend aangewend.
Madri Victor2011-09-08In Britse uitgewershuise loop die gerug dat chick-lit iets van die verlede is. Hulle meen dis oor die muur, voorspelbaar en vervelig – ten spyte van die sterk aanhang wat dit steeds geniet ...
Louise Viljoen2011-09-08Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...
LitNet2011-09-08Nuut by NB-Uitgewers dié September: Kronkelpad, Piekniek by Hangklip, Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog, Soetgoed, The (essential) Companion for Writers and Editors en Jamie James and the Curse of the Ancestors
Klik op ...
Alexander Strachan, Alexander Strachan, JB Roux2011-09-06Tydens die Grensoorlog is boeke oor dié oorlog gereeld uitgegee; dit was meestal fiksie en dikwels bedoel as protes teen die oorlog self. Hoekom het daar soveel jare verloop voor daar weer op ’n groot skaal en so intensief oor die ...
Joan Hambidge, Joan Hambidge2011-08-31By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word die volwasse leser gekonfronteer met die kind in jouself. Waarom lees ek byvoorbeeld elke jaar ’n Saartjie Baumann of ’n Trompie?
Nini Bennett-Moll2011-08-30In die nota agter in die digbundel word genoem dat die meeste gedigte in dié bundel tydens ’n graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi is. Botha het voorheen in Nuwe Stemme 4 gedebuteer en aandag getrek as jong digter ...
Annie Gagiano2011-08-25This powerful novel by a Somali woman presently living in Dubai might be described as a combination of historical novel, sociological study and thriller
Pieter Duvenage, Pieter Duvenage2011-08-25Koos Malan se werk Politokrasie, met die subtitel “die dwanglogika van die territoriale staat”, verdien ’n wye leserspubliek onder Afrikaners in die besonder en Suid-Afrikaners in die algemeen.