Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Marike langs die pad met haar tassie

Marius Crous 2010-08-04 Met die eerste lees van Deborah Steinmair se roman het die titel my onwillekeurig laat dink aan Wayne Koestenbaum se Jackie Under My Skin – Interpreting An Icon (1995). Anders as in die geval van Jackie O word Marike de Klerk eintlik maar net onthou ...

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 2)

Hennie Aucamp Seminare en essays 2010-08-03

Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees.

5 Boeiende romans palm die 2010 M-Net Literêre Toekennings in

LitNet 2010-08-02 Die M-Net Letterkunde Toekennings bring reeds vir byna twee dekades hulde aan die trefkrag van die Suid-Afrikaanse roman deur die bevordering van tuisgeskepte letterkunde in inheemse tale. Die Letterkunde Toekennings salueer plaaslike letterkunde ...

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 1)

Hennie Aucamp Seminare en essays 2010-07-28

My stuk “Ander weides, ander keuses” het ’n oorsig gebied van gay-bloemlesings uit die tweede helfte van die vorige eeu tot 2007 toe.

Die stories in In die mond van die wolf vóél soos die Karoo

Madri Victor 2010-07-28 Die anderdag sê iemand in ’n gesprek: “Paul C Venter is ’n beter storieverteller as ’n skrywer.” Ek het lank hieroor getob. Wat presies is die verskil tussen ’n skrywer en ’n storieverteller?

My ouma in kaneel: Die kleinood van onthou

Suzanne Potgieter 2010-07-27 “Niks en niemand verdwyn werklik uit jou lewe nie. Want daar is altyd die onthou”

Sunday Times Alan Paton Award: 5 minutes with André Brink

André P Brink, Imke van Heerden Books and writers 2010-07-21

André Brink’s A Fork in the Road has been shortlisted for the Sunday Times Alan Paton Award. Imke van Heerden asked him a couple of quick questions. 

Walking and welcomed in Hillbrow

Andie Miller, Andie Miller 2010-07-21 Andie Miller is the author of Slow Motion, a collection of stories about walking, published by Jacana. Slow Motion Andie Miller Publisher: Jacana ISBN: 97817700987010Click here to order Slow Motion from Kalahari.net! When a friend asked me ...

Nadine Petrick gesels met Marita van der Vyver oor resensies, die hittegolf in Provence en die wegholsukses van Dis koue kos, skat

Nadine Petrick, Marita van der Vyver 2010-07-20 Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Eerstens, baie geluk met die nuwe roman! Ek wil tog onmiddellik weet, hoe voel die lippe? Jy ...

Van die webvoet na die skryfhand: Melt Myburgh en Deborah Steinmair

Deborah Steinmair, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2010-07-15

"’n Mens het maar ’n paar sekondes om iemand se oog te vang, nekhare te laat orent staan en hart te breek. Gryp dit aan. Moenie probeer mooi skrýf nie – dínk mooi."

Hellevaart én herrysenis: Winterbach se Die benederyk 'n verbysterende boek

Thys Human (PTA) 2010-07-15 In die openingsparagraaf van Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) se debuutnovelle Klaaglied vir Koos skop die beleërde ek-verteller haar tuinhek “eers van binne af oop, dat hy vér verby sy normale swáái swaai” en dan skop sy hom “van die ander kant af terug ...

Die igloe op Buffelskop: 'n Persoonlike terugreis (II)

Menán van Heerden, Etienne van Heerden Feeste 2010-07-14

"Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan ..."

Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (I)

Menán van Heerden, Etienne van Heerden Feeste 2010-07-14

Etienne van Heerden het die eerste Gees van Schreiner-fees in die Karoodorp Cradock, waar hy grootgeword het, bygewoon, en lewer ’n persoonlike verslag van die fees en die Karoo van sy kinderjare. Menán van Heerden het die foto’s ...

Top