Louise Viljoen2010-09-22Dan Sleigh is bekend daarvoor dat hy sy kundigheid as historikus op besonder boeiende wyse kan versoen met sy kreatiwiteit as skrywer. Alhoewel hy reeds vanaf 1971 publiseer, het sy groot deurbraak in die literêre wêreld gekom toe hy in 2001...
Andie Miller, Andie Miller2010-09-22We’re sitting under the oaks outside the coffee shop, and it’s a beautiful evening. Karabo Kgoleng has come from two hours of Afternoon Talk and is recharging her battery with a bottle of sparkling water. I order a cappuccino.
When she ...
Jonathan Amid, Jonathan Amid2010-09-15Title: Tooth and Nailed Author: Sarah Lotz ISBN: 9780143026341 Publisher: Penguin Click here to buy Tooth and Nailed from Kalahari.net! Tooth and Nailed, the follow-up to Sarah Lotz’s well-received Exhibit A, arrives on our bookshelves in ...
Johan Anker2010-09-14In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie ...
Madri Victor2010-09-08Met sy eerste misdaadroman, Seisoen van sonde, het oudjoernalis Chris Karstens bewys dat hy ’n boeiende, slim, gedetailleerde en grillerige spanningsverhaal kán skryf. Resensente het tóé reeds voorspel dat hy naas Deon Meyer ...
JB Roux2010-09-08’n Mens moet jou genres ken as jy boeke wil resenseer. Afrikaanse resensente is berug daarvoor dat hulle boeke wat (byvoorbeeld) niks méér wil wees as ontspanningsfiksie nie, afmaak as minderwaardige letterkunde. Dít terwyl so ’n boek dikwels uitstekende vermaak ...
Gys Loubser, Gys Loubser2010-09-07As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...
LitNet2010-09-01Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Brouhaha, Radical middle: confessions of an accidental revolutionary, Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal , Net Sisi , Samoe(r)sa reis en ’n Vrou gaan dokter toe
Klik op boekomslag en bestel ...
Elbie Adendorff2010-08-31Vier seisoene kind, die jongste roman uit die pen van Wilna Adriaanse, handel oor Cato, ’n karakter uit ’n vorige roman van haar, Met ander woorde. Dit is nou vyf jaar later en Cato keer as 29-jarige weduwee vanuit Londen terug na haar ...