Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Fotoblad: Protea Outeursfunksie
2011-05-12Protea se jaarlikse Outeursfunksie het Saterdag 7 Mei op Delheim plaasgevind.
New from NB Publishers: Rugby in Our Blood
2011-05-11 Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ... RUGBY – LOVE OR ADDICTION? There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In ...Nuut by NB-Uitgewers
2011-05-10 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...Die beginsel van stof – besonder verwikkeld en ryk
2011-05-04“Hier is ek nou terug/ uit die seisoen van verstrooiing” vertel die digter in sy jongste bundel, met “’n doos vol woorde gepak gedun uit verse/ oor die jare”. Hierdie verse is soos ’n “vel van onthou”. Die bundeltitel word verduidelik in die prosagedig “(toe ...
Lig wankelend: Aan almal wat die metafisiese smart ken
2011-05-03In 1939 skryf NP Van Wyk Louw oor die gunstigste geestesgesteldheid om verhoogtoneel werklik te waardeer. Sy woorde kan ’n mens ook van toepassing maak op die lees van hierdie roman. Watter mense sal dit waardeer?
African Library: The Sinners
2011-04-26 Yusuf Idris is considered one of the great authors – particularly as a short story writer – in the Arabic literary world.Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
2011-04-19Kleinboer vertel hoe hy sy hart op boeke verloor het.
What made you fall in love with books?
2011-04-08 What made you fall in love with books – and how did it happen? Loving reading is as natural as walking. I can't remember learning to read. I was sort of an only child, and I felt lonely at night. I would crawl into my father's bed and lie ...Teksredaksie is 'n belegging in die toekoms van Afrikaans
2011-04-07 Wannie Carstens het ’n gesegde dat “Afrikaans is nie vir sissies nie”. Wel, ek kan byvoeg: teksredaksie ook nie. Oor jare heen moes opleiers van tekspraktisyns, maar ook tekspraktisyns wat in Afrikaans wou werk, staatmaak op hulle eie aantekeninge ...Nuut by NB-Uitgewers
2011-04-05 Nuut by NB-Uitgewers dié April: Hoogty, Fabels van Esopus, Gesprekke met merkwaardige mense, Spookskip, Smul en spaar en Klein Kook & Geniet Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartytjie
2011-04-01NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartyjie is Woensdagaand in Kirstenbosch gehou. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.
Meetsnoer laat jou asem ophou
2011-03-30 Dis jammer dat net Deon Meyer se naam keer op keer opduik wanneer ’n mens van speurverhale praat. Want Chanette Paul is ’n ewe bedrewe skrywer. Haar verhale is goed nagevors, onderhoudend en boeiend. Maar voordat ’n mens te gefokus raak ...Toe dit nog vroeg was: antropologie in versvorm
2011-03-29 Mari Grobler se derde digbundel sentreer rondom die leefwyse van die vroeë San- en Khoi-bewoners van Suidelike Afrika – iets wat reeds gedeeltelik in haar bundel Eggo’s in bewolkte water (2004) figureer. Daarmee verbreed sy die relatief klein ...Margaret Bakkes
2011-03-24"Margaret is een van die min ouer skrywers wat gesag en bewondering by jong lesers afdwing, en generasies van bewonderaars daag op by geleenthede waar sy praat of waar daar oor haar werk gepraat word."
