Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Marico se Mambas: Lees Piet Swanepoel se vertellings ter wille van die nostalgie
2010-09-14 In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie ...Abel se ontwaking grillerig, gedetailleerd en pragtig geskryf
2010-09-08 Met sy eerste misdaadroman, Seisoen van sonde, het oudjoernalis Chris Karstens bewys dat hy ’n boeiende, slim, gedetailleerde en grillerige spanningsverhaal kán skryf. Resensente het tóé reeds voorspel dat hy naas Deon Meyer ...Pluimprinse het sy oomblikke
2010-09-08 ’n Mens moet jou genres ken as jy boeke wil resenseer. Afrikaanse resensente is berug daarvoor dat hulle boeke wat (byvoorbeeld) niks méér wil wees as ontspanningsfiksie nie, afmaak as minderwaardige letterkunde. Dít terwyl so ’n boek dikwels uitstekende vermaak ...Aan die anderkant van die grens
2010-09-07 As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...Nuut by NB-Uitgewers
2010-09-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Brouhaha, Radical middle: confessions of an accidental revolutionary, Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal , Net Sisi , Samoe(r)sa reis en ’n Vrou gaan dokter toe Klik op boekomslag en bestel ...Vier seisoene kind is lekker leesgenot
2010-08-31 Vier seisoene kind, die jongste roman uit die pen van Wilna Adriaanse, handel oor Cato, ’n karakter uit ’n vorige roman van haar, Met ander woorde. Dit is nou vyf jaar later en Cato keer as 29-jarige weduwee vanuit Londen terug na haar ...Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)
2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]Oewerbestaan ’n soepel-gekonstrueerde en welbeleë debuut
2010-08-17"Hierdie gedigte weet dat poësie nie net ’n beskrywende instrument is nie, maar ’n lewende krag wat dinge kan laat gebeur: breek, skep, verander ..."
Nuut by NB-Uitgewers
2010-08-11 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: Afstande, Die besoeker , Belladonna, Prima Donna , Wolfgang Amadeus Muis , Huisgenoot Bakboek en 60 Dae in die Suid-Soedan Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 3)
2010-08-10 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 11. Eudora Welty (1909-2001): “First Love”, The Collected Short Stories. 12. Maeve Brennan (1916-1993): “The Servant’s Dance”, The Rose Garden: Short Stories. 13. Primo Levi (1919-1987): “The Juggler”, Moments of Reprieve 14. […]Foto's: Kaapstadse Boekebeurs 2010
2010-08-04LitNet was op 31 Julie en 1 Augustus by die Kaapstadse Boekebeurs om al die aksie op kamera vas te vang.
