Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Aan die ander kant van die draad – Engelse boeke vir Afrikaanse lesers
2011-06-29 Afrikaanse boeke hoef nie terug te staan vir wat in Engels beskikbaar is nie, maar die groen lappies gras aan die ander kant van die draad bring dikwels vreugde. Daar het die afgelope maande ’n handvol Engelse boeke verskyn wat ook by ...Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee: 'n eerlike blik op verblyf in die buiteland
2011-06-24 Om te bly of te gly. Dit is ’n debat wat van voor 1994 al woed. En stééds lees ’n mens op gespreksforums en LitNet en in die koerant se briewe-afdelings veroordelende uitsprake teenoor dié wat emigreer, of lofsange van dié wat besluit het die gras ...Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee: 'n eerlike blik op verblyf in die buiteland
2011-06-24 Om te bly of te gly. Dit is ’n debat wat van voor 1994 al woed. En stééds lees ’n mens op gespreksforums en LitNet en in die koerant se briewe-afdelings veroordelende uitsprake teenoor dié wat emigreer, of lofsange van dié wat besluit het die gras ...Kaalvoet: Amanda se musikale gedigte raak nog steeds die hart
2011-06-14 Amanda Strydom is veral bekend as kabaretkunstenaar, komponis en sanger-skrywer. Sy het in 2004 haar eerste boek, Kaalvoet, by Genugtig! uitgegee en dit is so pas weer uitgegee, deur Protea Boekhuis. Dit spog met ’n nuwe voorblad en verder is dit ...Ons: Standpunte van annerkant die treinspoor: Wyngaard omseil omstrede kwessies
2011-06-08 In sy bundel rubrieke skryf Heindrich Wyngaard veral oor “kwessies wat hul bestaan in die bruin gemeenskap het of wat bruin mense in die eerste instansie raak”, dus oor die kompleksiteit van (bruin) Afrikaanssprekendheid in ’n postapartheid-Suid-Afrika.James Whyle, winner of the PEN/Studzinski Award of 2011, in conversation with Janet van Eeden
2011-05-25 Review by Janet van Eeden James Whyle’s award-winning short story is quite simply titled “The Story”. The title pre-empts the style of the narrative, which is written with a bald matter-of-factness with a ...Fotoblad: Protea Outeursfunksie
2011-05-12Protea se jaarlikse Outeursfunksie het Saterdag 7 Mei op Delheim plaasgevind.
