Grensoorlogstories bekendstelling

  • 0

Die grenslit-boek Grensoorlogstories word tans gedruk en verskyn 28 Februarie.

Die bekendstellingsfunksie van Grensoorlogstories sal by Graffiti in Lynnwood Bridge, Pretoria plaasvind op 22 Maart om 18h00 vir 18h30. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top