Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Nadine Petrick gesels met Marita van der Vyver oor resensies, die hittegolf in Provence en die wegholsukses van Dis koue kos, skat
2010-07-20 Dis koue kos, skat Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624048855 Prys: R157.25 Klik hier en koop Dis koue kos, skat nou by Kalahari.net! Eerstens, baie geluk met die nuwe roman! Ek wil tog onmiddellik weet, hoe voel die lippe? Jy ...Van die webvoet na die skryfhand: Melt Myburgh en Deborah Steinmair
2010-07-15"’n Mens het maar ’n paar sekondes om iemand se oog te vang, nekhare te laat orent staan en hart te breek. Gryp dit aan. Moenie probeer mooi skrýf nie – dínk mooi."
Hellevaart én herrysenis: Winterbach se Die benederyk 'n verbysterende boek
2010-07-15 In die openingsparagraaf van Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) se debuutnovelle Klaaglied vir Koos skop die beleërde ek-verteller haar tuinhek “eers van binne af oop, dat hy vér verby sy normale swáái swaai” en dan skop sy hom “van die ander kant af terug ...Die igloe op Buffelskop: 'n Persoonlike terugreis (II)
2010-07-14"Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan ..."
Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (I)
2010-07-14Etienne van Heerden het die eerste Gees van Schreiner-fees in die Karoodorp Cradock, waar hy grootgeword het, bygewoon, en lewer ’n persoonlike verslag van die fees en die Karoo van sy kinderjare. Menán van Heerden het die foto’s ...
Nuut by NB-Uitgewers
2010-07-07 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Die begunstigde, Lig wankelend, Die honger reisiger: Reisverhale met resepte , The War for South Africa: The Anglo-Boer War (1899-1902), Rondomtalie: Stories deur Afrikaanse kunstenaars en Soek-soek op soek ...Annemarié van Niekerk gesels met Steve Hofmeyr oor skryf, lees en Vier briewe vir Jan Ellis
2010-07-06 Steve, jou novelle Vier briewe vir Jan Ellis wat onlangs by Zebra Press verskyn het, is jou vyfde boek. Jy’t onder andere al ’n digbundel met die titel Valkuns gepubliseer en ook verlede jaar jou outobiografie getiteld Mense van my ...Vier briewe vir Jan Ellis literêr goed, boeiend en toeganklik
2010-07-06 Die wêreldliteratuur lewer van tyd tot tyd onvergeetlike klein novelles op. Kamees wat jou ’n leeftyd bybly. Gewoonlik gaan dit om ’n enkele gebeurtenis of ’n paar agtereenvolgende gebeurtenisse wat iemand se lewe handomkeer verander ...Stoffel in Afrika: Nadine Petrick gesels met bosbefokte Christiaan Bakkes
2010-06-24Titel: Stoffel in Afrika Skrywer: Christiaan Bakkes Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798151290 Prys: R160
Klik hier en koop Stoffel in Afrika nou by Kalahari.net!
Jou vyfde boek oor jou alter ego Stoffel Mathysen, ...
South Africa on the Shelf: Feeling gatvol in Foreign Books
2010-06-23I open a new Moleskine and start the outline for the third novel in the series that started with Shepherds & Butchers and continued in The Soldier Who Said No.
