Jannie Mouton se biografie word in Somerset-Wes bekendgestel

  • 0

Die boek Jannie Mouton: En toe fire hulle my  is op 15 November in Wordsworth Books in die Somerset Mall bekendgestel. Naomi Meyer het gaan luister hoe Jannie oor die Stellenbosch-mafia gesels – en tussendeur ’n paar foto’s geneem.

Jannie Mouton praat oor sy boek – en staan bont om finansiële vrae te beantwoord of te ontduik.

Jannie Mouton: "As die belegging te goed klink om waar te wees, dan is dit."

H Liebenberg, S Kieviet, T van Tonder poseer vir ’n foto.

Jannie Mouton: is dit ’n einde of ’n soort begin?

Gerhard Mulder van NB-Boeke was opdraggewende redakteur van die boek.

Mev Julius sê sy is trots op Jannie vir wat hy als reggekry het.
Stacey van Wordsworth Books

Hier van voor vanuit Jannie Mouton se perspektief luister die skare aandagtig.

Dieter Beck, voorheen uit Duitsland, en Amelia Groenewald van Botrivier in die Noord-Kaap
In die tou om die boek te laat teken
Ernst en Marlise Burger hét hul kopie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top