Nelle Dreyer by Protea Boekhuis Stellenbosch

  • 0

Die bekende model Nelle Dreyer is op Saterdag, 19 November die gasspreker by Protea Boekhuis op Stellenbosch.  Sy sal om 11:00 in gesprek wees met Annari van der Merwe oor haar memoir, “Voorbladnooi – Van Pleinstraat tot Parys”, wat onlangs verskyn het.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top