Kristine Kronjé2011-11-24The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Kristine Kronjé has chosen for her loved ones.
Bibi Slippers2011-11-24The Exclusive Books Wishlist 2011 inspired the LitNet staff to create a list of books they’d want to give away this Christmas. These are the books from the Exclusive Books Wishlist that Bibi Slippers has chosen for her loved ones.
Maggie Marx2011-11-24Exclusive Books se Wishlist 2011 het LitNet se personeel geïnspireer om ook wenslysies op te stel vir weggeegoed hierdie Kersfees. Hier is die boeke van die Exclusive Books Wishlist wat Maggie van Eeden vir haar geliefdes op ’n wenslysie wil sit.
Naomi Meyer2011-11-24Exclusive Books se Wishlist 2011 het LitNet se personeel geïnspireer om ook wenslysies op te stel vir weggeegoed hierdie Kersfees. Hier is die boeke van die Exclusive Books Wishlist wat Naomi Meyer vir haar geliefdes op ’n wenslysie wil sit.
Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer2011-11-24Deon en Anita Meyer het Saterdag saam met Huisgenoot se lesers by Protea Hotel op Stellenbosch gekuier. Elna van der Merwe het met die Meyers gesels oor Deon se jongste boek, 7 dae, en die egpaar se kookboek Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer.
Retha Ferguson2011-11-23David Kramer: ’n Biografie is op 22 November in Kaapstad bekendgestel. Kramer was in gesprek met die skrywers van die boek, Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers.
2011-11-23The winners of the 2011 South African Literary Awards were announced last week. Read more about the winners and their work on the SALA website and on LitNet. | Die wenners van die 2011 South African Literary Awards is pas aangekondig.
Gerhard Uys2011-11-22“Die twee is honger. Hulle sny die vleis van die lyk se boude af en braai die stukke net daar: asof dit skaaptjops is. Maande later vra Piet Byleveld vir hulle hoe dit voel om ’n mens te eet na jy hom gesodomiseer het. Dis net vleis sê die kaalkop sonder emosie, sonder berou ...
Chris van der Merwe2011-11-22In ’n tyd soos ons s’n, waarin mense haastig dink en vinnig skryf, staan die weeklikse koerantrubrieke van Wilhelm Jordaan uit. En nou is daar goeie nuus vir mense wat aan sy rubrieke verslaaf is (en ook vir mense wat sy rubrieke nog nie ken nie): so pas ...
Naomi Meyer2011-11-17Die boek Jannie Mouton: En toe fire hulle my is op 15 November in Wordsworth Books in die Somerset Mall bekendgestel. Naomi Meyer het gaan luister hoe Jannie oor die Stellenbosch-mafia gesels – en tussendeur ’n paar foto’s geneem.
Cilliers van den Berg2011-11-16Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...
Daantjie Badenhorst2011-11-16Die afgelope twintig jaar is Johan Stemmet ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie as aanbieder van die gewilde musiekvasvra Noot vir noot. Noudat sy sestigste verjaardag nader kom, het hy besluit om sy lewensverhaal te vertel.
Margarethie Bredenkamp2011-11-16Die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by Unisa het Vrydag 11 November 2011 ’n oggendseminaar aangebied oor speurromans: Leidrade, speur-, spanning- en misdaadverhale in Afrikaans.
Chris van der Merwe2011-11-16Azila Reisenberger het in ’n Hebreeuse huisgesin in Israel grootgeword, as jong vrou die wêreld deurreis, en haar later saam met haar Duitse man in Kaapstad gevestig. So pas het van hierdie merkwaardige vrou ’n tipe “vermomde outobiografie” verskyn met ...