Boekedag 2012: Mavis Vermaak kies ’n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Ek sou Alice van Alice In Wonderland wou wees. Ek was as kind mal oor die boeke deur Lewis Carroll en wens dikwels ek kan weer my verbeelding aan die werk kry soos in my kinderjare. Dalk sal ’n besoek aan Wonderland die ding doen!

Mavis Vermaak is ’n skrywer, musikant en beeldende kunstenaar van Kaapstad. Besoek haar webwerf, vir voorbeelde van haar werk en ’n gratis aflaaisnit van haar musiek. Lees Bibi Slippers se onderhoud met Mavis hier.

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top