Boekedag 2012: Mavis Vermaak kies ’n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?Wie praat met my mond?
2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal die Sufi-digter Rumi:hierdie gedigte
ek weet nooit wat ek gaan sê nie
ek beplan dit nie
Liefde en ek gesels
2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi:Liefde sê, Ek teug aan die soet dag,
tot die nag die beker wegneem
dan dring ek daarop aan dat Nag dit teruggee
die lig waarby ek sien verander nooit
Die brose houer
2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi:die liggaam is ’n meet-apparaat
die sterrehoekmeter van die gees kyk daardeur
en raak oseanies
