Naomi Meyer, Jaco JacobsSkrywersonderhoude2011-10-17Weerwolfprobleme Jaco Jacobs Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799349603 Prys: R63.95 Klik hier en koop Weerwolfprobleme nou van Kalahari.net! ’n Kas vol monsters. Het die boeke een vir een na jou gekom, of het jy die geheel reeds voor jou gesien toe jy dit begin skryf het? Ek het die boeke een-een aangepak. Omdat elke storie […]
Clive Algar2011-10-13 As an outcome of this boekjol the social movement Equal Education will hand over a fully stocked and functioning library to Matthew Goniwe High School in Khayelitsha. I’m a product of a Cape township high school and I remember that the library was kept under lock and key in the principal’s office, more for the benefit of reporting to the school inspector that no books had been lost or stolen
Nini Bennett-Moll2011-10-12 Ek pak ’n geborduurde katoennagrok in vir die hospitaal, ’n paar babygrows en weggooidoeke, ’n walkman met tapes van opera-arias wat ons oorsee gekoop het en Beyond good and Evil van Nietzsche.
Chris van der Merwe2011-10-06Sonja Loots het in 1995, op baie jeugdige leeftyd, die aandag getrek met die verskyning van haar debuutroman Spoor. Nou, sestien jaar later, het haar tweede roman, Sirkusboere, verskyn – ’n publikasie waarna baie lesers uitgesien het. Sirkusboere is ...