Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Om te kan vra

Izak de Vries, Naomi Meyer 2012-02-08 Dit sal in elk geval nie help nie. Die arme bloedjie sal effens verbouereerd “o” sê en steeds geen idee hê waar babas vandaan kom nie. Kinders kan eenvoudig nog nie die emosionele konsep van seks snap as hulle té klein is nie. Ek sal later hierop uitbrei, maar van belang is Babette Cole se ongelooflike kinderboek oor hierdie onderwerp.

Die wiel draai

Francois Smith, Naomi Meyer 2012-02-08 As dit ’n kwessie is wat kinders raak, sal dit uit hul reaksie daarop blyk. As hulle nie weet waarvan jy praat nie, sal hulle tien teen een, soos my driejarige seun, sê: “Waarvan praat jy, Pappa?”

Ouerskap se kernverpligting

Anthony Constandius, Naomi Meyer 2012-02-08 Boeke is wonderlike media om te gebruik met kinders, want om stories saam met kinders te lees en inligting aan hul oor te dra is een van die kernverpligtinge van goeie ouerskap.

Die misterie van die menslike toestand

Cecilia du Toit, Naomi Meyer 2012-02-08 Natuurlik word goeie kinderboeke geskryf om groot plesier te verskaf. In ’n ideale wêreld lees ouers vir kinders voor uit kinderboeke wat oor ’n magdom onderwerpe en sensitiewe temas handel – dis nou voordat kinders wat gretig en (op peil) geletterd is, self kinderboeke van hulle keuse verslind.

Leesbehoeftes van die kind

Miemie du Plessis, Naomi Meyer 2012-02-08 Vir my is daar slegs een wagwoord is en dis aanvraag (oftewel behoefte). Wanneer ek ’n boek publiseer, moet daardie boek verkoop, en vinnig ook. Wanneer verkoop ’n boek goed?

Die groter sfeer van wêreldliteratuur

Hevette le Grange, Michelle Cooper, Simone Hough, Aldré Lategan, Naomi Meyer 2012-02-08 Die skrywer se aanslag is baie belangrik. Van die mees geslaagde boeke wat “kontroversiële” konsepte aanraak, bly speels en lig in aanslag.

Ongeskikte kinderboek of oop gesprek?

Naomi Meyer 2012-02-08 Wanneer is 'n kinderboek nie geskik vir 'n kind nie en wanneer bied dit materiaal tot oop gesprek? Hierdie miniseminaar het as vertrekpunt Babette Cole se boek Mummy never told me gebruik.

Lees bydraes deur Izak de Vries, Francois Smith, Miemie du Plessis, Jaco Jacobs, Anthony Constandius, Cecilia du Toit asook Hevette le Grange, Michelle Cooper, Simone Hough en Aldré Lategan.

Nicky & Lou 46 Stories – Verbeel jou jy hoor Nataniël se stem

Riette Rust 2012-02-06 Wanneer iemand so snaaks is soos Nataniël, vergeet jy soms wat ’n goeie waarnemer hy is. Om nie te praat van sy skryftalent nie. Nicky & Lou herinner mens aan albei dié feite.

Nuut by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2012-02-06 Vars uit LAPA Uitgewers se drukpers.

Tafelberg-slypskool by die KKNK

2012-02-06 Wil jy fiksie publiseer? Dan is die letterkunde self die beste leerskool.

Vinnig, in pas en energiek: NB-Uitgewers op E

Nèlleke de Jager, Naomi Meyer 2012-02-06 Nèlleke de Jager vertel Naomi Meyer van haar splinternuwe posisie as digitale uitgewer by NB-Uitgewers vanaf April 2012.

Nuut by NB-uitgewers

2012-02-02 Stoffel op safari, Vaarwel, my effens bevlekte held, Pirouette, English Dictionary for South Africa, Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek en Een-twee-drie op die tafel

The Big Stick: Where Laughter meets Fear in Tentative Motion

Jonathan Amid 2012-02-02 The Big Stick is South African-born Richard de Nooy’s follow-up to the acclaimed Six Fang Marks and a Tetanus Shot, the second part of what the author terms a “loose trilogy”.

Victor Matfield se reis ’n metafoor vir die lewe

Jaco Fouché 2012-02-01 Matfield vertel die hele verhaal, van hoe hy as kind deur sy pa gebrei is om sterk te raak vir sport, hoe hy op skool begin uitblink het, ook in krieket, maar gereeld uit die span of posisie gehou is waarvoor hy gewerk het, hoe die patroon hom in sy studentejare en jong volwasse lewe herhaal het.

Woordfees-onderhoud: Nuwe Stemme 5

Bibi Slippers, Loftus Marais 2012-02-01 Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5

Die pad na Skuilhoek – ’n soektog na liefde

Chris van der Merwe 2012-01-30 Hartstog, verlange, haat en teleurstelling ken geen geskiedenis nie.

ATKV kinderboekskryfskool – kom leer saam by die kenners

2012-01-27 ATKV-Projekte bied vanaf Maandag 2 April tot Woensdag 4 April 2012 ’n kinderboekskryfskool in Randburg aan. Fanie Viljoen, is een van die sprekers wat tydens die skryfskool te sien sal wees.

Boekbekendstelling: Alfabet van die Voëls

2012-01-27 Umuzi en Book Lounge nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van '<i>Alfabet van die Voëls</i>' <br />

Maak kinderboeke jou nuwejaarsvoorneme

JB Roux 2012-01-26 Dis tyd vir die kleingoed om terug te keer skool toe. En vir sommiges om vir die heel eerste keer aan die genade van ’n (hopelik) liefdevolle en bekwame graad 1-juffrou oorgelaat te word.

Nuut by LAPA Uitgewers

2012-01-26 Vars uit LAPA Uitgewers se drukpers.
Top