Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
LitNet Akademies-resensie-essay: Melk ondermyn magstrukture
2012-03-08 Nina Botes neem die heruitgawe van Elsa Joubert se kortverhaalbundel Melk in oënskou en oorweeg die relevansie van die bundel vir die hedendaagse gehoor.Maskew Miller Longman Literature Awards reminder of closing date
2012-03-07 Maskew Miller Longman publishers are running their annual Literature Awards competition for the category of youth novels.Lot se vrou in Kaapstad bekendgestel
2012-03-06 Terugkyk, stilte en geselsies met die digkuns se grootste "raasbek". Die bekensdtelling van Joan Hambidge se bundel Lot se vrou was ’n feestelike geleentheid met meer ernstige ondertone.US Woordfees 2012 Foto's | Photos
2012-03-05 Groen van jaloesie oor jy nie by vanjaar se Woordfees kan wees nie? Kyk saam deur LitNet se lens na ’n paar interessante items.Green with envy because you can’t be at this year’s Woordfees? Take a look at interesting events through LitNet’s lense.
