Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

New from Jacana: The Book of War

2012-04-10 James Whyle takes on the war genre with an eloquent narrative and a command of language and style that captures the fragility and bleakness of the time. There is no doubt that Whyle is a masterful storyteller.

James Whyle reads from The Book of War

James Whyle 2012-04-10 Listen to a recording of James Whyle reading from his upcoming novel The Book of War. 

Nuwe e-boek: Kruitvat

2012-04-10 Lees meer oor Henning Janse van Vuuren se nuwe e-boek, Kruitvat.

Believe – an interview

Nico Elema, Naomi Meyer 2012-04-10 The book From Malan to Mbeki was published by Benedic Books. Nico Elema tells Naomi Meyer some of the stories behind Jannie Momberg, the man who stood up for what he believed.

Sexy medisyne: Asof die mediese wetenskap nie sexy genoeg is nie

Marius Crous 2012-04-04 "Ek moet toegee, toe ek hierdie boek uit die koevert haal en ek sien die skrapsgeklede verpleegster met die rooi rompie en die rooier oprygstewels, die rooi lippe en die ewe rooi suigstokkie voorop, het ek dadelik gedink dat ek hier met die opgekikkerde weergawe van die een of ander hospitaalhygroman te doen het."

’n Lewe lank agter een gedig aan ... René Bohnen praat oor in die niks al om

René Bohnen, Bibi Slippers 2012-04-04 "Net soos die sprekende ek in my gedig “wan” op bladsy 23, vertrou ek die begin van ’n gedig bo alle dinge. Onvoorwaardelik vertrou ek dit. Nog nooit het ’n gedig my in die steek gelaat nie." René Bohnen gesels met Bibi Slippers oor haar tweede digbundel.

Picador's 40th Birthday Party: Back in black (and white)

Bibi Slippers 2012-04-04 LitNet attended the first Open Book event for 2012, the celebration of Picador’s 40th birthday. Bibi Slippers took some black-and-white snaps at the event in the spirit of the redesign of the Picador classics.

The Doll that Grew: Q&A with Damaria Senne

Christelle du Toit 2012-04-03 The Doll that Grew is the latest children’s story to be published by Damaria Senne, author of Boitshoko and owner of Damaria Senne Media cc. Christelle du Toit asked Damaria about the underlying themes in her book.

Trouens en terloops

LAPA Uitgewers 2012-04-02 Trouens en terloops is ’n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en rooi rose verskyn het. In hierdie versameling skryf Valiant met deernis oor die mense om hom.

Lokprent: Emma en die geheime gang

2012-04-02 Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium. En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? Kyk die grillerige lokprent vir die nuwe speurstorie, Emma en die geheime gang.

Wees Betyds – 2

2012-04-02 Wees Betyds is ’n klein plekkie waar mense wie skryf aan stories, die goed kan voorlees en vrae beantwoord .

ANC congratulates Adam Small

2012-04-02 The African National Congress wishes to congratulate Adam Small on receiving the prestigious Hertzog Prize from the Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Deborah laat die poppe dans!

LAPA Uitgewers 2012-04-02 Deborah Steinmair se jongste boek, Poppekas, sal lesers van speurverhale, liefdesverhale, misdaadrillers en wetenskapfiksie ewe veel vermaak.  Lees meer oor hierdie lekker nuwe boek.

Drie rooikoppe in Kaapstad: Hoe erg kan dinge nou verkeerd gaan?

LAPA Uitgewers 2012-04-02 As jy van Deon Meyer en Marita van der Vyver se boeke hou, dan sal jy mal wees oor Een stad, drie rooikoppe, sewe dae.  Lili en Adeline Radloff se debuut vermeng genres om jou lekker te laat lees, en nog lekkerder te laat lag

Egte Coetser-werk: ’n lewensgetroue roman oor verhoudings

LAPA Uitgewers 2012-04-02 Die kamer langsaan is die jongste roman deur Annemari Coetser, 'n spanningsverhaal wat lewensgetrou en met humor vertel word.

Repliek op Le Cordeur: Ignoreer reglemente vir die toekenning van pryse?

Nicol Stassen 2012-04-01 As dr Le Cordeur die Akademie se reglement gelees het, sou hy geweet het dat die prys vanjaar nie volgens die reglement aan Small toegeken kon word nie.

Adam Small aanvaar die Hertzogprys

2012-03-30 In ’n skrywe aan die SA Akademie sê Adam Small dat hy die Akademie bedank vir die toekenning van die Hertzogprys en dat dit vir hom ’n voorreg is om die prys te aanvaar.

Happy 40th, Picador!

2012-03-29 To celebrate Picador’s 40th anniversary we are re-issuing some of our classic fiction titles. Among them you will find prize-winning books, books that have become global sales hits, books that caused huge controversy when published or were published to huge critical acclaim. Together they are a valuable set of must-reads.

Lot se vrou intens menslik en deernisvol

Henning Snyman 2012-03-27 "In Joan Hambidge se oeuvre is daar ’n aantal bundels wat hoogtepunte registreer – bundels soos Verdraaide raaisels, Ewebeeld, Lykdigte en Visums by verstek. Met Lot se vrou bereik Hambidge ’n nuwe hoogtepunt in haar digkuns."

’n Boek vir ’n volwasse leser met ’n jong gees

Naomi Meyer 2012-03-26 Naomi Meyer lees Broers, ’n sjarmante en kreatiewe boekie wat haar tóg laat wonder oor konteks: "Die ding met konteks is, dis soos ’n Maandag – dit word altyd deur ’n storie voorafgegaan: die naweek. Dit staan nie op sy eie nie en het daarom bepaalde assosiasies. Net so is dit met hierdie boek ... "
Top