Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekedag 2012: Nanette van Rooyen kies 'n karakter

Nanette van Rooyen 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom? 

Boekedag 2012: Derick van der Walt kies ’n karakter

Derick van der Walt 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Louis Esterhuizen kies 'n karakter

Louis Esterhuizen 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Carié Maas kies 'n karakter

Carié Maas 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom? 

Boekedag 2012: Nina Botes kies 'n karakter

2012-04-18  As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Reinhardt Fourie kies ’n karakter

Reinhardt Fourie 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: JB Roux kies 'n karakter

JB Roux 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: René Bohnen kies ’n karakter

René Bohnen 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Francois Verster kies ’n karakter

François Verster 2012-04-18  As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Maria van Daalen, Nederlandse digteres en Vodou-priesteres

Maria van Daalen, Annemarié van Niekerk 2012-04-18 Vodou* is een van daardie godsdienste waaroor die meeste van ons bitter min weet. En as ons dink ons weet iets daaroor, is dit dikwels nie heeltemal in die kol nie, het Annemarié van Niekerk onlangs besef – toe sy met Maria van Daalen gesels het.

Boekedag 2012: Jaco Jacobs kies 'n karakter

Jaco Jacobs 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Lize Beekman kies 'n karakter

Lize Beekman 2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

SA Illustrators: Dale Blankenaar

Bibi Slippers 2012-04-17 Dale Blankenaar shares his lifelong love for picture books with us.  This talented young illustrator has channelled his fascination with books into a brilliant career. 

Nuut by NB-uitgewers

2012-04-12 Agter die skerms; Die eerste siklus; Briewe aan my kinders; Kelder; Skryf Afrikaans van A tot Z, ’n Essensiële gids vir taalgebruikers en Jesus Christus en ons lewe in Hom.

Opinion Pieces: Kritiese denkers neem stelling in en ontlok vrae

François Verster 2012-04-11 Francois Verster lees Opinion Pieces by South African Thought Leaders, saamgestel deur Max du Preez.  Volgens Verster is dit geen juigkommando wat hier in aksie is nie, maar denkers wat krities na die Suid-Afrikaanse samelewing kyk. 

Tot hiertoe

Hennie Aucamp 2012-04-11 Hennie Aucamp skryf oor beseringstyd, of dan eerder genadetyd:  "’n Mens vra nie sommer vir ’n 78-jarige waarmee hy nou besig is nie, tensy hy ’n geseënde werker is, soos Abraham H de Vries, PG du Plessis en André P Brink. Ek het ’n antwoord wat min mense tevrede stel, en tog is dit die reine waarheid. Ek sê doodeenvoudig: Ek rond af." 

Bekendstelling: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae

LAPA Uitgewers 2012-04-11 Kom luister na Lili en Adeline Radloff by The Book Lounge in Kaapstad.  Die twee susters gesels oor hulle skreeusnaakse debuut Een stad, drie rooikoppe, sewe dae.

Crime scene clean-up: Someone has to do it ...

LAPA Uitgewers 2012-04-11 After the success of the Afrikaans edition, Bloedsusters, the English edition of this remarkable story, Blood Sisters, is now available in bookstores nationwide!

Diep, donker, dinamika – Tussen middernag en dagbreek is fiksie wat boei

LAPA Uitgewers 2012-04-11  Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante wat grootword op ’n plattelandse dorpie. Hy is ’n buitestander en ’n dwelmslaaf wat ten spyte van sy familie se ondersteuning telkens weer terugval en desperaat soek na verlossing.

Is John Kannemeyer se verslaggewing oor sy navorsing by die skryf van ’n biografie altyd foutloos?

Deon Knobel 2012-04-11 Dit is met groot huiwering en versigtigheid dat besluit is om die inhoud van hierdie onverwagte histories-foutiewe gegewens oor die onlangs-gestorwe John Kannemeyer bekend te maak.
Top